Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Minnares

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Madame de Pompadour, minnares vanLodewyk XV van Frankryk, omstreeks 1750.

'nMinnares is 'nman se buite-egtelikevroulike minnaar en metgesel wat nie met hom in dieeg verbind is nie. Die term word veral gebruik as man met 'n ander vrou getroud is.

So 'n verhouding is oor die algemeen stabiel en ten minste semi-permanent; hoewel die paartjie nie openlik saam leef nie. Die verhouding word gewoonlik, maar nie altyd nie, geheim gehou.

Die man betaal gewoonlik ook ('n deel van) die vrou se lewenskostes.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Minnares&oldid=1887057"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp