Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mini-DVD

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Mini-DVD-skyfies is eintlik CD-R's of CD-RW's waarop videodata in die DVD-formaat opgeneem word. Die speeltyd is natuurlik heelwat korter, maar die struktuur en kenmerke is dieselfde as die van 'n DVD.

Sien ook:DVD-formate

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mini-DVD&oldid=1806210"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp