Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Min

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Min
闽语/閩語
Mǐnyǔ
Gepraat in:Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Vlag van Republiek van China Republiek van China
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Broenei Broenei
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Mianmar Mianmar
Vlag van Thailand Thailand
Vlag van Kambodja Kambodja
Vlag van Laos Laos 
Gebied:Fujian,Guangdong,Hainan,Zhejiang,Jiangsu,Taiwan
Totale sprekers:60 miljoen
Taalfamilie:Sino-Tibettaans
 Chinees
  Min 
Skrifstelsel:Chinese karakters
Taalkodes
ISO 639-1:zh
ISO 639-2:chi/zho
ISO 639-3:mclr 
Verspreiding van Min
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woordMǐnyǔ ("Min-taal") geskryf inTradisionele Chinese (links) enVereenvoudigde Chinese (regs) karakters

Min (Vereenvoudigde Chinees: 闽语,Tradisionele Chinees: 閩語,pinyin:Mǐnyǔ, letterlik: "Min-taal") is 'nSino-Tibettaanse taal of 'ndialek vanChinees wat in dieVolksrepubliek China, die omstredeRepubliek van China opTaiwan,Singapoer en deur Chinese oorsese gemeenskappe inIndonesië,Broenei,Filippyne,Maleisië,Mianmar,Thailand,Kambodja enLaos gepraat word. Die taal het sowat 60 miljoen sprekers en is daarmee die vierde mees verspreide dialek van Chinees naasMandaryns,Wu enKantonees. Dit word veral in die Suidoos-Chinese provinsiesFujian,Guangdong,Hainan,Zhejiang enJiangsu gepraat.

Soos die ander Chinese tale word Min metChinese karakters geskryf.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inMin
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inMin
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Min&oldid=1893275"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp