Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mid-oseaanrif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Voorstelling van 'n mid-oseaanrif.

'nMid-oseaanrif ofmiddeloseaniese rug (of verskeie kombinasies daarvan) is 'n algemene term vir 'n onderwaterbergstelsel wat bestaan uit een tot verskeiebergreekse, gewoonlik met 'n vallei bekend as 'n kloof wat langs die rug af loop en deurplaattektoniek gevorm word.

Die langste en een van die bekendste mid-oseaanriwwe is dieMid-Atlantiese Rug, wat dieAmerikas in die noorde skei vanEuropa en in die suide vanAfrika.

Sien ook

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mid-oseaanrif&oldid=2634561"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp