Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mianyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mianyang

绵阳
Stad
Die binnestad van Mianyang.
Die binnestad van Mianyang.
Mianyang is in China
Mianyang
Mianyang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate:31°28′00″N104°41′00″O / 31.46667°N 104.68333°O /31.46667; 104.68333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieSichuan
Oppervlak
 • Stad20 281 km2 (7 831 vk. myl)
 • Stedelik
1 570 km2 (610 vk. myl)
Hoogte
473 m (1 552 ft)
Bevolking
 • Stad4 613 862
 • Digtheid230/km2 (590/vk. myl)
 • Stedelik
985 586
 • Stedelike digtheid630/km2 (1 600/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
621000
Skakelkodes0816
Webwerfmianyang.gov.cn

Mianyang (Chinees: 绵阳) is 'n stad in dieChineseprovinsieSichuan met 'n bevolking van 4 613 862 in 2010. Die stad is in die suidweste van China, suid van dieYangtze geleë. Mianyang grens in die noordooste aanGuangyuan, in die ooste aanNanchong, in die suide aanSuining en in die suidweste aanDeyang. Op12 Mei2008 is die stad deur 'n sterk aardbewing geskud, maar is nie ernstig beskadig nie.

NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mianyang&oldid=2395012"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp