Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mette Frederiksen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mette Frederiksen
Mette Frederiksen
Frederiksen in 2021

Eerste minister vanDenemarke
Ampsbekleër
Termynaanvang
Junie 2019
Voorafgegaan deurLars Løkke Rasmussen

Leier van die Sosiaal-Demokrate
Ampsbekleër
Termynaanvang
28 Junie 2015
Voorafgegaan deurHelle Thorning-Schmidt

Minister van Justisie
Ampstermyn
10 Oktober 2014 – 28 Junie 2015
Eerste ministerHelle Thorning-Schmidt
Voorafgegaan deurKaren Hækkerup
Opgevolg deurSøren Pind

Minister van Arbeid
Ampstermyn
3 Oktober 2011 – 10 Oktober 2014
Eerste ministerInger Støjberg
Voorafgegaan deurInger Støjberg
Opgevolg deurHenrik Dam Kristensen

Lid van die Folketing
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 November 2001
Eerste ministerInger Støjberg
Voorafgegaan deurInger Støjberg
Opgevolg deurHenrik Dam Kristensen

Persoonlike besonderhede
Gebore19 November 1977 (1977-11-19) (47 jaar oud)
Aalborg,Denemarke
Politieke partySosiaal-Demokrate
KiesafdelingKopenhagen
Eggenoot/-noteErik Harr (trou 2003; geskei 2014)
Kind(ers)2
Alma materAalborg Universiteit

Mette Frederiksen (gebore op 19 November1977) is 'nDeense politikus wat sedert 2015 as die leier van die Sosiaal Demokratiese Party van Denemarke dien. Sy is sedert die 2001 Deense algemene verkiesing 'n lid van die Folketing vir dieKopenhagen-kiesafdeling, en het onder die voormalige Eerste minister Helle Thorning-Schmidt as Minister van Arbeid vanaf 2011 tot 2014 gedien, en as Minister van Justisie vanaf 2014, totdat sy vir Thorning-Schmidt as partyleier opgevolg het.[1][2]

Na die 2019 Deense algemene verkiesing - waarin die "rooi blok"-opposisie van linkse en sentrum-linkse partye (Sosiaal Demokratiese Party [Denemarke],Deense Sosiale Liberale Party,Sosialistiese Party vir die Mense [Denemarke],Rooi-Groen Alliansie [Denemarke], dieFaroe-eilande Sosiaal Demokratiese Party (Faroe-eilande) en Groenland se Inuit Ataqatigiit en Siumut) 'n absolute meerderheid gewen het van 94 uit 179 setels in die Folketing - was sy aangesê deurKoningin Margrethe II om samesprekings te lei om 'n nuwe regering te vorm. Sou Frederiksen in die verband suksesvol wees, sal sy op die ouderdom van slegs 41 jaar die jongste eerste minister in Deense geskiedenis word, sowel as die tweede vrou in die rol na haar mede Sosiale-Demokraat Helle Thorning-Schmidt.

Sy het onlangs dieAmerikaanse presidentDonald Trump se idee omGroenland by Denemarke te koop as "absurd" afgemaak, wat 'n diplomatiese geskil ontketen het.[3][4]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Folketing biography". Folketing. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 5 Junie 2011. Besoek op2 Februarie 2010.
  2. "Portræt: Mette Frederiksen skal finde sin egen vej" [Portrait: Mette Frederiksen has to find her own way] (in Deens). Politiken.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2016. Besoek op22 Junie 2015.
  3. https://www.foxnews.com/politics/trump-cancels-visit-denmark-pm-greenland. Besoek op 21/08/2019.
  4. https://www.oann.com/president-trump-reschedules-trip-to-denmark/Geargiveer 21 Augustus 2019 opWayback Machine. Besoek op 21/08/2019

Notas

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuitdie Engelse Wikipedia vertaal.
Huidige regeringshoofde
Afrika
Asië
Europa
Noord-Amerika
Suid-Amerika
Oseanië
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mette_Frederiksen&oldid=2672069"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp