Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Messier 41

Koördinate:Sky map06h 46.0m 00s, −20° 46′ 00″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Messier 41
Bron: 2MASS/Nasa
Bron: 2MASS/Nasa
Soort stelselOopsterreswerm
SterrebeeldGroot Hond
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming06h 46m
Deklinasie-20º 46'
Skynmagnitude4,5
Besonderhede
Afstand (ligjaar)2 300ligjare (710 parsek)
Skynbare grootte 38boogminute
Ander nameM41, NGC 2287
Portaal Portaalicoon  Sterrekunde

Messier 41 ofM41 (ook bekend asNGC 2287) is ’n oopsterreswerm in diesterrebeeldGroot Hond. Dit is voor 1654 deur Giovanni Batista Hodierna ontdek en was miskien omstreeks 325 v.C. aanAristoteles bekend.[1]Charles Messier het dit in die 18de eeu in sykatalogus vankomeetagtige voorwerpe opgeneem.

M41 lê sowat 4 grade reg suid van diesterSirius. Dit bevat omtrent 100 sterre, onder meer verskeierooireuse, waarvan die helderste een ’ntipe K3 is. Dit lê naby die sterreswerm se kern. Die swerm beweeg teen sowat 23,3 km/s weg van dieAarde af.[2] Dit het ’n deursnee van 25 tot 26ligjare en is sowat 190 tot 240 miljoen jaar oud.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Messier 41". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 8 Augustus 2011. Besoek op17 Oktober 2012.
  2. "SIMBAD Astronomical Database".Results for Messier 41 (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op21 Desember 2006.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Messier_41&oldid=2505025"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp