Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Messier 107

Koördinate:Sky map16h 32m 31.91s, −13° 03′ 13.1″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Messier 107
Messier 107 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Messier 107 soos afgeneem deur dieHubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky)
Soort stelselBolswerm
SterrebeeldSlangdraer
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming16h 32m 31,86s
Deklinasie-13º 03' 13,6"
Skynmagnitude8,85
Besonderhede
Afstand (ligjaar)20,9 miljoen
Skynbare grootte 13boogminute
Massa1,82 × 105 M
Ander nameM107, NGC 6171, GCl 44
Portaal Portaalicoon  Sterrekunde

Messier 107 ofM107 (ook bekend asNGC 6171) is ’n baie los bolvormigesterreswerm in diesterrebeeldSlangdraer. Dit is in 1782 deurPierre Méchain ontdek en in 1793 onafhanklik deurWilliam Herschel.

M107 is eers in 1947 deur Helen Sawyer Hogg inCharles Messier sekatalogus vankomeetagtige voorwerpe opgeneem saam met drie ander voorwerpe wat deur Méchain ontdek is. Dit is die laaste bolswerm in die katalogus.

Dit is sowat 20 900ligjare van dieAarde af.[1] Daar is sowat 25 bekendeveranderlike sterre in die swerm.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Boyles, J. et al. (November 2011), "Young Radio Pulsars in Galactic Globular Clusters", The Astrophysical Journal 742 (1): 51, doi:10.1088/0004-637X/742/1/51, Bibcode2011ApJ...742...51B. 

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]


Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Messier_107&oldid=1891011"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp