Mesas inUtah bekend as die "Eilande in die Lug".Tafelberg, Suid-Afrika se bekendste mesa.
’nMesa (Spaans enPortugees vir "tafel") is ’nheuwel,plato ofberg met ’n plat bokant en gewoonlik steil kranse. Die naam kom van die tafelvormige eienskap daarvan. Dit word ook ’ntafelkop oftafelberg genoem.