Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Konfigurasie | Normaal-geaspireerde 90°V6 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,5 L (2 496 cc) 3,0 L (2 996 cc) 3,5 L (3 498 cc) |
Boorwydte | 88 mm (3,46 in) 92,6 mm (3,65 in) |
Slaglengte | 68,4 mm (2,69 in) 82 mm (3,23 in) 86 mm (3,39 in) |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC-silinderkoppe met 4 kleppe per silinder,deurlopend-VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Brandstofstelsel | Brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 204–306 PS (150–225 kW; 201–302 bhp) |
Wringkrag | 245–365 N⋅m (181–269 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz M112 |
Opvolger | Mercedes-Benz M276 |
DieMercedes-BenzM272 enjin is 'nV6-enjinfamilie wat in die 2000-dekade gebruik is. Dit is in 2004 bekendgestel en is gebaseer op die M112 V6 wat in 1998 bekendgestel is.
Al die M272-enjins het aluminiumblokke met 'n 90° V-hoek met silikon/aluminiumgevoerde silinders. Die aluminiumDOHC-silinderkoppe het 4 kleppe per silinder. Direkte inspuiting word op beperk op die 3.5L V6 gebruik, terwyl ander gebruik maak van konvensionelebrandstofinspuiting. Almal het gesmeede staal suierstange, eenstuk-gegotekrukas, yster-aluminium suiers en 'n magnesium inlaatspruitstuk. Soos die M112, is 'n balanseeras in die enjinblok tussen die silinderbanke geïnstalleer om vibrasies in die 90° V6 ontwerp uit te skakel.
DeurlopendeVVT is vir die eerste keer ingevoer. Beide die inlaat- en die uitlaatnokas kan oor 40 grade gewissel word. Die dubbelevonkpropstelsel is vervang deur 'n ontstekingstelsel met 'n hoogspanningsklos bo-op elke vonkprop. Nuwe elektroniese vloeistofbeheer vir die koelmiddel het die meganiese termostaat vervang vir verbeterde opwarming van die enjin en die optimale beheer van enjintemperatuur.
![]() |
---|
Petrolenjins:M100 |M102 |M103 |M104 |M110 |M111 |M112 |M113 |M114 |M115 |M116 |M117 |M119 |M120 |M121 |M133 |M136 |M137 |M139 | Dieselenjins:OM 138 |OM352 |OM601 |OM602 |OM603 |OM604 |OM605 |OM606 |OM608 |OM611 |OM612 |OM613 |OM615 |OM616 |OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |