Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Melgisedek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Melgisedek was koning van Salem (laterJerusalem).[1][2][3]

Die storie

[wysig |wysig bron]

NaAbraham gevangenes en eiendom teruggeneem het van invallende leërs, bied Melgisedek vir hom brood en wyn aan, en seën hom.[1] Melgesedek het nie deelgeneem aan die stryd nie, en Abraham gee vir hom 'n 10de van alles wat hy gevat het.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. 1,01,1Genesis 14:18
  2. Hebreërs 7:2
  3. Psalms 110:1,4
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Melgisedek&oldid=2681525"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp