Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Media24

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Media24
TipeMedia
Gestig18 Desember 1914 (stigting van Naspers)
1 Augustus 2000 (stigting van Media24)
HoofkantoorKaapstad,Wes-KaapSuid-Afrika
SleutelpersoneIshmet Davidson
Gebied bedienSuid-Afrika
IndustrieKoerante
ProdukteUitgewery, Drukkery, Verspreider
InkomsteR5,5 miljard (2010)
MoedermaatskappyNaspers
Webwerfmedia24.com
Esmaré Weideman, oudredakteur vanHuisgenoot, het later uitvoerende hoof van Media24 geword.

Media24 is een van die toonaangewende publikasiegroepe inAfrika. Die groep het belange inkoerante,tydskrifte,internet besighede, uitgewerye, private onderwys, drukperse en verspreidingsmaatskappye. Baie van dié publikasies en besighede is bekroonde leiers op hul onderskeie terreine. Media24 het ook talle internasionale en plaaslike sustermaatskappye in die mediabedryf deur sy beheermaatskappy,Naspers.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

In Augustus2000 het Media24 (die voormalige Nasmedia) vanaf Naspers afgestig en 'n onafhanklike maatskappy geword. As gevolg van die herstrukturering het Naspers al sy gedruktemedia-belange onder een sambreel geplaas met ’n onafhanklike uitvoerende hoof en sy eie visie, bedryfstrategie en direksie.

In April2005 het die Media24-struktuur 'n verdere verandering ondergaan toe twee ander Naspers-afdelings as twee onafhanklike besigheidseenhede geïnkorporeer is:Via Afrika, wat verskeie besighede in die boekbedryf het, enEducor, die voorsteverskaffer van private onderrig in Suid-Afrika.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Media24&oldid=2225993"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp