Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Medellín

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die stad in Colombia. Vir die stad in Spanje, sienMedellín, Spanje.

Medellín

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Colombia Colombia
 DepartementAntioquia
 Koördinate06°14′09″N75°34′30″W / 6.23583°N 75.57500°W /6.23583; -75.57500
 Gestig op2 November1675
 Oppervlakte: 
 - Totaal380,6vk km
 Hoogte bo seevlak1 495 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2020)2 700 702
 - Bevolkingsdigtheid6 759/vk km
 - Metropolitaanse gebied3 731 447
 TydsoneUTC -3
 BurgemeesterFederico Gutiérrez
  Amptelike webwerfwww.medellin.gov.co
Medellín in 1791

Medellín (Spaans:Municipio de Medellín) is 'n stad in die noordweste vanColombia. Die stad is hoofstad van die departementAntioquia. Dit is die tweede grootste stad vanColombia naas die hoofstadBogotá en is op 2 November 1675 deurSpanjaarde gestig. Die stad beslaan 'n oppervlakte van 380,6 km² en het in 2020 'n bevolking van 2 700 702 en van 3 731 447 in die metropolitaanse gebied gehad en.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Medellín&oldid=2743678"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp