Mayville | |
---|---|
Koördinate:25°42′17″S28°11′22″O / 25.70472°S 28.18944°O /-25.70472; 28.18944 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,06 km2 (0,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 741 |
• Digtheid | 2 586/km2 (6 700/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 79.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.95% |
• Bruin mense | 2.2% |
• Swart mense | 17.0% |
• Ander | 0.3% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 75.7% |
• Engels | 10.5% |
• Tswana | 2.2% |
• Noord-Sotho | 1.8% |
• Ander | 9.8% |
Poskode(strate) | 0084 |
Skakelkode | 012 |
Mayville is 'nwoongebied in die noorde vanPretoria,Suid-Afrika wat onder dieStad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deurLes Marais in die suide enWonderboom-Suid in die ooste.
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.