Hierdie artikel gaan oor die meet van hoeveelhede. Vir die artikel oor die tee, sien gerusMate (tee).
Mate ofmeting is die toewysing van 'n getal aan 'n kenmerk van 'n voorwerp of gebeurtenis, wat vergelyk kan word met ander voorwerpe of gebeure.[1][2] Meetinstrumente word baie keer gebruik, en mates word uitgedruk as 'n hoeveelheid in 'n sekereeenheid. DieSI-eenhede word veral baie gebruik.
Meting is die handeling of proses van te meet. In diewiskunde kan tyd, lengte, omtrek, oppervlak en volume gemeet word.Kapasiteit is die hoeveelheid wat ’n voorwerp kan bevat, of hoeveel spasie in die voorwerp is, terwylvolume die hoeveelheid ruimte is wat ’n voorwerp in beslag neem.