Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Massillon, Ohio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Massillon

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 DeelstaatOhio
 CountyStark
 Koördinate40°48′N81°31′W /40.800°N 81.517°W /40.800; -81.517
 Gestig op6 Desember1826
 Inkorporasie1868
 Oppervlakte: 
 - Totaal48,59vk km
 Hoogte bo seevlak289 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)32 149
 - Bevolkingsdigtheid668,1/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterKathy Catazaro-Perry (D)
 Amptelike Webwerfmassillonohio.com

Massillon is 'n stad, geleë in die noordooste van diedeelstaatOhio, in dieCounty Stark.Steenkool, sand en gruis is natuurlike hulpbronne wat ontgin word. Die grond in die omgewing is ook vrugbaar. Die dorp is gestig in 1826 in afwagting op die voltooiing van dieEriekanaal en stad het gou 'n belangrikegraanmark geword. Die stad het intussen 'n industriële stad geword met verskeie produkte wat hier vervaardig word.

Die stad was die tuiste van Jacob S. Coxey wat bekend geword het as die leier vanCoxey's Army, 'n groep werkloses en dié se marsjeer tog naWashington, D.C. op 25 Maart 1894.

Bron

[wysig |wysig bron]
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 15, Bladsy 531.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Massillon,_Ohio&oldid=2046206"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp