Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Martin Maryland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Martin Maryland
Marylands van Britse Lugmag c. 1941
TipeBomwerper
VervaardigerGlenn L. Martin Company
Nooiensvlug14 Maart 1939
StatusUit diens gestel
HoofgebruikersArmée de l'Air
Britse Lugmag

Franse Vloot
Suid-Afrikaanse Lugmag

Aantal gebou450
WeergawesMartin Baltimore

DieMartin Maryland was 'n tweemotorigebomwerper wat deurAmerika ontwerp en gebou is maar deur dieBritse- enArmée de l'Air gebruik is tydens dieTweede Wêreldoorlog. In Amerika het dievliegtuig as dieMartin 167 bekend gestaan. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 14 Maart 1939 voltooi. DieArmée de l'Air het 'n bestelling van 215 vliegtuie geplaas in 1939. Die eerste vliegtuie is in Oktober 1939 aan hulle afgelewer. Die vliegtuig is vervang deur dieMartin Baltimore.

Tegniese besonderhede

[wysig |wysig bron]
Besonderhede van die Martin Maryland Model 167F van Franse Lugmag:
ItemStatistiek
Aantal motors2
Tipe motorSkroef
VervaardigerPratt & Whitney R-1830-S1C3-G Twin Wasp stermotor
Kraglewering per motor1 050 perdekrag
Vlerkspan18,69 m
Lengte14,22 m
Hoogte3,07 m
Normale opstygmassa6,939 kg
Maks. snelheid489 km/h op 4 267 m
Operasionele hoogte8 992 m
Togafstand2 092 km
BewapeningTwee 0.30 masjiengewere in elke vlerk

en een elk in dorsale- en ventraleskiettorings.

Bomvrag567 kg in bomlaai

Bron

[wysig |wysig bron]
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Martin_Maryland&oldid=2663305"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp