Marsha Mason | |
![]() | |
Geboorte | 3 April 1942 (1942-04-03) (82 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1966–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marsha Mason (gebore 3 April 1942) is 'nAmerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprenteCinderella Liberty (1973),The Goodbye Girl (1977),Heartbreak Ridge (1986), enNick of Time (1995).