Groeipunt met blomknoppiesGedroogde marjoleinkruie vir geursel
Marjolein[2] (Origanum majorana, sinoniemMajorana hortensis Moench,Majorana majorana (L.) H. Karst[3]) is 'n effens koudsensitiewemeerjarige plant ofstruikie met soet denne- en sitrusgeure. In sommige Midde-Oosterse lande, is marjolein sinoniem met origanum en die name soetmarjolein en geknoopte marjolein word gebruik om dit te onderskei van ander plante van diegenusOriganum. Dit word ook potmarjolein genoem,[4] hoewel hierdie naam ook gebruik word vir ander aangeplantespesies van Origanum.
Wilde marjolein kom algemeen voor in droë, grasbedekte plekke in sommige landstreke. Dit bloei in die somer, vanNovember totFebruarie, en dit is baie aromaties; die geur lok dikwels swermsinsekte aan. Soos baie van die speseryplante wat vir geursel gebruik word, behoort dit tot die familieLabiatae. 'n Variëteit wat soet marjolein (Origanum marjorana) genoem word, word in tuine gekweek, en dit word algemeen in kos gebruik.
↑"BSBI List 2007" (in Viëtnamees). Botanical Society of Britain and Ireland. Geargiveer vanafdie oorspronklike(xls) op 3 Maart 2016. Besoek op17 Oktober 2014.