Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Marathi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sienMarathi's.
Marathi
मराठीMarāṭhī 
Uitspraak:[məˈɾaʈʰi]
Gepraat in:Vlag van Indië Indië 
Gebied:Suid-Asië
Totale sprekers:83,1 miljoen (moedertaal)
12,2 miljoen (tweede taal)[1] 
Rang:15
Taalfamilie:Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Suid-Indo-Aries
    Marathi-Konkani
     Marathi 
Skrifstelsel:Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Indië Indië[2]
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:mr
ISO 639-2:mar
ISO 639-3:mar 
Verspreiding van Marathi
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Die woord "Marāṭhī" inDevanagari-skrif

Marathi (मराठी,Marāṭhī, [məˈɾaʈʰi],luister(hulp·inligting)) is 'nIndo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veralMarathi's, in Suidwes-Indië gepraat word, veral in diedeelstaatMaharashtra. Marathi is een van dieamptelike tale vanIndië naasEngels enHindi. Marathi word inDevanagari geskryf, 'nBrahmi-skrif uit dieIndiese skriffamilie.Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as 'ndialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit inDhivehi op dieMaledive enSingalees opSri Lanka.

Sien ook

[wysig |wysig bron]

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Marathi" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op9 Augustus 2019.
  2. (en)"The Constitution of India"(PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 9 September 2014.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerusWikipedia se uitgawe inMarathi
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelike tale
Vlag van Indië
Nasionale tale
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Marathi&oldid=2210745"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp