Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Mana Pools

Koördinate:15°45′S29°20′O / 15.750°S 29.333°O /-15.750; 29.333
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mana Pools Nasionale Park, Sapi en Chewore Safarigebied*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Sonsondergang in die Mana Pools Nasionale Park
Ligging van Mana Pools op 'n kaart (Zimbabwe)
Mana Pools
Mana Pools
Ligging van Mana Pools in Zimbabwe
Koördinate:15°45′S29°20′O / 15.750°S 29.333°O /-15.750; 29.333
LandeVlag van Zimbabwe Zimbabwe
TipeNatuur
Kriteriavii, ix, x
Verwysings302
StreekSuider-Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie1984 (8steSessie)
*Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Mana Pools is 'n deel van die benedestroom van dieZambezirivier inZimbabwe. Na elkereënseisoen verander die alluviale gebied (sedimentasie wat deur die rivier afgeset word) in grootmere. As hierdie mere stadig opdroog en kleiner word, lok die gebied talle groot diere (waaronderolifante,buffels,luiperds enjagluiperds) wat op soek is na water. Dit maak dit een van die beste plekke inAfrika omgrootwild te sien.

Die woordmana betekenvier in dieShona-taal. Dit verwys na die vier groot permanente mere in hierdie gedeelte van die Zambezi.

In 1984 is Mana Pools, saam met diesafarigebiede Sapi en Chewore, opUnesco se lys vanwêrelderfenisgebiede geplaas.

Bron

[wysig |wysig bron]
  • Botha, M.C.: Mana Pools - tuiste van die 'mutsangu'. In: Custos, Deel 17, nr. 1, April 1988. ISSN 0379-9921

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mana_Pools&oldid=2835784"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp