Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Maleise Skiereiland

Koördinate:7°0′N100°0′O / 7.000°N 100.000°O /7.000; 100.000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ligging van die Maleise Skiereiland
Die Maleise Skiereiland soos snags vanaf dieInternasionale Ruimtestasie gesien

DieMaleise Skiereiland ofMalakka-skiereiland (Maleis:Semenanjung Tanah Melayu, سمننجوڠ تانه ملايو;Thai: คาบสมุทรมลายู,Khapsamut Malayu) is 'nskiereiland inSuidoos-Asië tussen dieAndamanse See/Golf van Bengale in die weste en dieGolf van Thailand/Suid-Chinese See in die ooste. Op dié skiereiland is dele vanMianmar,Thailand,Maleisië en die stadstaatSingapoer geleë. In die suide daarvan is die suidelikste punt van die vasteland vanAsië geleë.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.

7°0′N100°0′O / 7.000°N 100.000°O /7.000; 100.000

Internasionaal
Nasionaal
Ander
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Maleise_Skiereiland&oldid=1891295"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp