Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Maharashtra

Koördinate:18°58′12″N72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O /18.97000; 72.82000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Maharashtra

महाराष्ट्र(Marathi)
Die Poort na Indië in Mumbai
Die Poort na Indië in Mumbai
Amptelike seël van Maharashtra
Seël
Ligging van Maharashtra in Indië
Ligging van Maharashtra in Indië
Koördinate:18°58′12″N72°49′12″O / 18.97000°N 72.82000°O /18.97000; 72.82000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadMumbai
Nagpur (winter)[1]
Grootste stadMumbai
Gestig op1 Mei 1960
Regering
 • TipeRegering van Maharashtra
 • GoewerneurBhagat Singh Koshyari
 • HoofministerUddhav Thackeray (SS)
Oppervlak
 • Totaal307 713 km2 (118 809 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal112 374 333
 • Digtheid370/km2 (950/vk. myl)
 • Rang
2de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taalMarathi[3][4]
Webwerfwww.maharashtra.gov.in

Maharashtra (Marathi: महाराष्ट्र,Mahārāṣṭra, [mʌɦɑːˈrɑːʂʈrə],luister(hulp·inligting)) is 'ndeelstaat in die sentraalweste vanIndië. Diehoofstad en grootste stad isMumbai. Van die ander groot stede isAurangabad,Kalyan-Dombivali,Nagpur,Nashik,Navi Mumbai,Pimpri-Chinchwad,Pune,Solapur,Thane enVasai-Virar. Die bevolking praat Marathi en bestaan veral uitMarathi's. Naas die ampstaal word onder andereKonkani gepraat. DieBene Israel was 'n histories belangrikeetniese groep in dié deelstaat, maar die meeste van hulle het hulle inIsrael gevestig. Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur dieWes-Ghats, asook dieGodavari en dieKrisjna, twee van die grootste riviere van Indië.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. (en)"Monsoon session to start in Maha's winter Capital Nagpur from July 4". Geargiveer vanafdie oorspronklike op 2 Augustus 2018. Besoek op1 Augustus 2018.
  2. (en)"Area, population, decennial growth rate and density for 2001 and 2011 at a glance for Maharashtra and the districts: provisional population totals paper 1 of 2011: Maharashtra". Registrar General & Census Commissioner, India.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2012. Besoek op26 Januarie 2012.
  3. (en)"The Maharashtra Official Languages Act, 1964; Amendment Act, 2015"(PDF). lawsofindia.org.Geargiveer(PDF) vanaf die oorspronklike op 15 November 2017.
  4. (en)"Report of the Commissioner for linguistic minorities: 52nd report (July 2014 to June 2015)"(PDF). Commissioner for Linguistic Minorities, Ministry of Minority Affairs, Government of India. pp. 34–35. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 28 Desember 2017. Besoek op16 Februarie 2016.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
   HierdieIndiëverwante artikel is 'nsaadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dituit te brei.
Deelstate
Vlag van Indië
Uniegebiede
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Maharashtra&oldid=2380159"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp