Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Magou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Karton van magou, langs 'n glas van magou.

Magou (ook:mageeu,mageu,mahewu) is die tradisionele tuisgebroudebier van sekere inheemse bevolkingsgroepe vanSuider-Afrika.

Die gegiste suurpap gemaak vanmielies is tot ‘n ligte bier verdun. Bier is vir sekere volkere ‘n belangrike voedsame voedselsoort en ‘n rituele drank. Dit het ‘n lae alkoholgehalte en groot hoeveelhede kan dus daarvan gedrink word. Tuisgebroude bier se alkoholinhoud is soms verhoog met die byvoeging van middels wat voedselvergiftiging tot gevolg gehad het. Teenswoordig word magou in fabrieke vervaardig.

Bronne

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Soutgeregte
Peuselhappies en speserye
Gebak en nageregte
Drankies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Magou&oldid=2479504"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp