Helium Vektor Magnetometer (HVM) van diePioneer 10 en11 ruimtetuie
'nMagnetometer is 'n toestel wat die sterkte en rigting van magnetisme of die relatiewe verandering van 'nmagneetveld by 'n spesifieke plek meet. Die meting van die magnetisme van magnetiese materiaal soosferromagnet is 'n voorbeeld vir die gebruik van 'n magnetometer. 'nKompas is 'n voorbeeld van 'n eenvoudige magnetometer, dit meet die rigting van 'n magnetiese veld; in die hierdie geval dieAarde se magnetiese veld.
Die eerste magnetometer wat die vermoë gehad het om absolute magnetiese intensiteit was deurCarl Friedrich Gauss uitgedink in 1883 en ander belangrike ontwikkelinge van die 19de eeu sluit die Hall-effek in, wat nog steeds gebruik word.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.