Mafdet | ||||||||
![]() | ||||||||
Mafdet se kop op die bed waaropAnoebis vir Sennedjem neerlê. | ||||||||
Soort godin | Egipties | |||||||
Godin van | Beskermer teen giftige diere | |||||||
Naam in hiërogliewe |
| |||||||
Ouers | Ra | |||||||
|
Mafdet was in die vroeëEgiptiese mitologie ’n godin wat die mens beskerm het teen slange, skerpioene en ander giftige diere, wat beskou is as oortreders van diemaät (orde). Sy is dikwels uitgebeeld as ’n soortkat ofmuishond.[1] Sy kom reeds in die1ste Dinastie in die mitologie voor.
Sy was ook die vergoddeliking van die reg of moontlik teregstelling.[2] Verder het sy diefarao se kamers en ander heilige plekke beskerm.