macOSUnix[1][2][3][4][5][5][6] |
 |
Ontwikkelaar |
---|
Apple |
Webblad | http://www.apple.com/macos |
---|
Vrystellings |
---|
Aanvanklike vrystelling | 24 Maart 2001; 23 jaar gelede (2001-03-24) |
---|
Huidige weergawe | 10.15.6 (19G73)(15 Julie 2020; 4 jaar gelede (2020-07-15)) |
---|
Voorskouweergawe | 11.0 beta 2 (20A4300b)(7 Julie 2020; 4 jaar gelede (2020-07-07)) |
---|
Bronkodemodel | Geslote bron (met oopbron-komponente) |
---|
Lisensie | Kommersiële eiendom-sagteware |
---|
Kerntipe | Hibried (XNU) |
---|
Taal(e) | 38 tale[7] |
---|
Opdateermetode | Mac App Store (10.8 en later) Voorheen: Software Update (10.0–10.7) |
---|
Platforms wat ondersteun word | x86-64 (10.4.7 en later) Gestaak: IA-32 (10.4.4–10.6.8; IA-32 programme word nog steeds ondersteun op x86-64) PowerPC (10.0–10.5.8; PowerPC programme word nog steeds ondersteun op x86 met Rosetta tot en met 10.7) |
---|
Voorafgegaan deur | Mac OS Mojave 10.14 |
---|
Ondersteuningstatus |
---|
Verdere leesstof |
---|
macOS, voorheen bekend asMac OS X enOS X, is 'nbedryfstelsel vir tafel- en skootrekenaars van dieKaliforniese harde- en sagteware-ondernemingApple Inc.. Mac OS X is in 2001 vrygestel, eerder as Mac OS X, 10.0. Die nuutste weergawe van die bedryfstelsel is macOS 10.15 (macOS Catalina) as opvolger van macOS Mojave (macOS 10.14). Nog in 2020 word die vrystelling van macOS Big Sur verwag, genoem na 'nKaliforniese kusstreek. Die nuwe bedryfstelsel sal as macOS 11 bekendstaan en beteken dat Apple ná byna twee dekades van macOS10 na 11 oorgaan.[8] Die nuwe bedryfstelsel is die eerste wat sonder Apple se vroeëre hoofontwerperJonathan Ive ontwikkel is.
Kenmerkend vir macOS is die objekgeoriënteerde gebruikerskoppelvlak (met 'n stabieleoopbron-Darwin- en BSD-Unix-bedryfstelsel in sy kern) en UNIX-03-gesertifiseerde koppelvlakke. macOS is die kommersieel suksesvolste Unix-stelsel vir persoonlike rekenaars en het daarnaas as basis gedien vir nuwe Apple-toestelle soos iPod en iPhone. Darwin dien as gemeenskaplike basis (ascore operating system of kernbedryfstelsel met XNU-hibiriedkern). Gemodifiseerde variante van macOS dien as bedryfstelsel vir iPhone, iPad, iPod Touch, Apple Watch en Apple TV.
Apple Inc. se lisensiebepalings beperk die gebruik van macOS tot die onderneming se eie hardeware.
|
---|
Bedryfstelsels | |
---|
Verbruiker | |
---|
Professioneel | |
---|
Gebundeld | |
---|
Bediener | |
---|
Ontwikkelaar | |
---|
Gestaak | |
---|