Mabopane | |
---|---|
Koördinate:25°30′0″S28°4′48″O / 25.50000°S 28.08000°O /-25.50000; 28.08000 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Stigting | 1972 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,20 km2 (16,29 vk. myl) |
Hoogte | 1 225 m (4 019 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 110 972 |
• Digtheid | 2 630/km2 (6 800/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.2% |
• Ander | 0.2% |
Taal(2011) | |
• Tswana | 58.8% |
• Noord-Sotho | 9.9% |
• Tsonga | 8.5% |
• Zoeloe | 5.6% |
• Ander | 17.2% |
Poskode(strate) | 0190 |
Poskode(posbusse) | 0190 |
Skakelkode | 012 |
Mabopane is 'n nedersetting inSuid-Afrika. Dit is in die noorde van dieGauteng-provinsie geleë en is onder beheer van dieStad Tshwane Metroraad. Mabopane het ongeveer 85 000 inwoners.
DieOdi-stadion is in Mabopane. Die Morula Sun-kasino enNooitgedachtdam kan ook in die omgewing gevind word.[2]