Lyttelton | |
---|---|
Koördinate:25°49′44″S28°12′26″O / 25.82889°S 28.20722°O /-25.82889; 28.20722 | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 7,97 km2 (3,08 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 12 372 |
• Digtheid | 1 552/km2 (4 020/vk. myl) |
Rasverdeling(2011) | |
• Wit mense | 72.4% |
• Indiërs/Asiërs | 2.6% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 21.4% |
• Ander | 1.0% |
Taal(2011) | |
• Afrikaans | 62.0% |
• Engels | 20.3% |
• Noord-Sotho | 4.1% |
• Tswana | 2.6% |
• Ander | 11.0% |
Lyttelton is 'nvoorstad in die ooste vanCenturion inGauteng,Suid-Afrika. Dit is aanliggend aanPretoria, en is suid van die Pretoria-sakekern enVoortrekkermonument geleë. Aan die suidekant grens dit aanKloofsig,Irene, met die res vanCenturion na die weste. Daar bestaan ook heelwat sub-woongebiede, bv. Lyttelton Manor enDie Hoewes.
Die voorstad is vernoem naAlfred Lyttelton.
![]() | Pretoria-middestad Kloofsig | Lugmagbasis Waterkloof | ![]() | |
Centurionstad | ![]() | Pierre van Ryneveldpark | ||
![]() ![]() | ||||
![]() | ||||
Highveld | Doringkloof Irene | Cornwall Hill |
Hierdie artikel omtrent 'n plek inPretoria en omgewing is slegs ’nsaadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deurdit uit te brei.