Rang Land /gebied Oppervlak (km²) [ 1] % van Totaal Notas — Aarde 510 065 284 342,5% Totale oppervlak (70,8% water en 29,2% land) — Land 148 939 063 100% Totale land (29.2% van die Aardse se oppervlak) 1 Rusland 17 098 242 11.5% Grootste land ter wêreld 2 Kanada 9 970 610 6.7% Grootste land in die westelike halfrond. Totale oppervlak is 9 984 670 km² volgens Statistiek Kanada[ 2] 3 China (Volksrepubliek)9 598 0861 9 640 8212 6.4% 6.5% Totaal van aparte VN syfers vir vasteland China en die Spesiale administratiewe gebiedeHongkong (1 099 km²) enMacao (26 km²). Beide waardes sluit die gebiedeTaiwan ,Penghu ,Kinmen enMatsu uit wat deur dieRepubliek China (Taiwan) aanhou regeer is nadat die Volksrepubliek dit op die vasteland vervang het.1 Dit sluit alle bestrede gebiede uit.2 Sluit die Volksrepubliek geadministreerde gebied (Aksai Chin enTrans-Karakoram Tract in, beide gebiede waaropIndië ) aanspraak maak, maar Taiwan word nie ingesluit nie. 4 Verenigde State van Amerika 7 761 475 – 9 372 610(+ Alaska, Hawaii) 6.4% Sluit die 50 state enWashington, D.C. , enIndiane reservate in. Die totale oppervlak word deur die CIA World Factbook as 9 826 630 km² aangegee.[ 3] Die oppervlak van die aaneenlopende Verenigde State van Amerika, dus uitgesluitAlaska enHawaii , is 7 761 475 km². 5 Brasilië 8 547 906 5.8% Sluit inArquipélago de Fernando de Noronha ,Atol das Rocas ,Ilha da Trindade ,Ilhas Martim Vaz , enPenedos de São Pedro e São Paulo . Al die eilande saam beslaan 365 km² (minder as 0.003% van die vasteland gebied). Dit is die grootste land inSuid-Amerika . 6 Australië 7 741 220 5.2% Sluit inJervis Bay Gebied (73 km²) ,Kokoseilande (14 km²),Kerseiland (135 km²) enLord Howe Eiland (56 km²). Sluit ook die onbewoondeAshmore- en Cartiereilande (5 km²),Koraalsee-eilande-gebied (0,9 km²),Heard- en McDonaldeilande (372 km²) enMacquarie-eiland (231 km²) in. Sluit aansprake opAntarktika (Australiese Antarktiese Gebied, 6 119 818 km²) uit. 7 Indië 3 166 4141 3 287 2632 2.1% 2.2% Derde grootste land inAsië (na Rusland en China)1 Sluit die nie-Indies-geadministreerde bestrede gebiede (Aksai Chin ,Trans-Karakoram Tract ,Pakistan Besette Kashmir , enNoordelike Gebiede ) uit. Sluit alle Indies-geadministreerde gebiede in, wat dieArunachal Pradesh insluit waarop China aanspraak maak. Syfers afkomstig van Census India.[ 4] 2 Sluit alle bestrede gebiede in. 8 Argentinië 2 780 400 1.9% Sluit nie aansprake op dieFalklandeilande ,Suid-Georgië en die Suid-Sandwich Eilande en opAntarktika (969 000 km²) in nie. Dit is die tweede grootste land inSuid-Amerika . 9 Kazakstan 2 724 900 1.8% Grootste landingeslote land ter wêreld. 10 Algerië 2 381 741 1.6% Grootste land in Afrika 11 Demokratiese Republiek van die Kongo 2 344 858 1.6% Tweede grootste land in Afrika 12 Groenland 2 175 600 1.5% 'n Self-regerende gebied vanDenemarke . 13 Saoedi-Arabië 2 149 690 1.4% Grootste land in dieMidde-Ooste 14 Meksiko 1 958 201 1.3% Derde grootste land inLatyns-Amerika en ook die derde grootste land inNoord-Amerika 15 Indonesië 1 904 569 1.3% Grootste land en hoogste bevolking uitsluitlik geleë opeilande . 16 Soedan 1 886 068 1.3% Derde grootste land inAfrika 17 Libië 1 759 540 1.2% 18 Iran 1 648 195 1.1% 19 Mongolië 1 566 600 1.1% 20 Peru 1 285 216 0.86% 21 Tsjad 1 284 000 0.86% 22 Niger 1 267 000 0.85% 23 Angola 1 246 700 0.85% 24 Mali 1 240 192 0.83% 25 Suid-Afrika 1 221 037 0.82% Sluit diePrins Edwardeilande (Marioneiland en Prins Edwardeiland) in. 26 Colombia 1 138 914 0.76% Colombiese sensussyfer is 1 141 748[ 5] wat drie spesiale distrikte enSan Andrés en Providencia eilande (52 km²) insluit (gebiede waaroor die land in geskille metNicaragua gewikkel is). 27 Ethiopië 1 104 300 0.74% 28 Bolivia 1 098 581 0.74% 29 Mauritanië 1 025 520 0.69% 30 Egipte 980 869 0.67% 31 Tanzanië 945 087 0.63% Sluit die eilandeMafia ,Pemba , enZanzibar in. 32 Nigerië 923 768 0.62% 33 Venezuela 912 050 0.61% Sluit nie aansprake opGuayana Esequiba in nie. Indien dit ingesluit sou word sou die oppervlak 1 075 945 en die rang 29ste wees. 34 Namibië 824 292 0.55% 35 Mosambiek 801 590 0.54% 36 Pakistan 881 913 0.59%Sluit Pakistan-geadministreerde gebiede in (Azad Kashmir enNoordelike Gebiede ). 37 Turkye 783 562 0.53% 38 Chili 756 096 0.51% SluitPaaseiland (Isla de Pascua; Rapa Nui) enIsla Sala y Gómez in, sluit aansprake opAntarktika (1 250 000 km²) uit. 39 Zambië 752 618 0.51% 40 Mianmar 676 578 0.45% 41 Afghanistan 652 090 0.44% 42 Somalië 637 657 0.43% 43 Sentraal-Afrikaanse Republiek 622 984 0.42% 44 Oekraïne 603 700 0.41% Grootste land geheel en al inEuropa 45 Madagaskar 587 041 0.39% 46 Botswana 581 730 0.39% 47 Kenia 580 367 0.39% 48 Frankryk 551 500 0.37% GrootsteWes-Europese land. Sluit slegsMetropolitaanse Frankryk in. Die Franse Republiek sluit inFranse oorsese gebiede en dek 674 843 km², uitgesluit aansprake opAntarktika (432 000 km²). 49 Jemen 527 968 0.35% SluitPerim ,Sokotra , die voormaligeJemen Arabiese Republiek (YAR of Noord-Jemen), en die voormaligeDemokratiese Volksrepubliek van Jemen (PDRY of Suid-Jemen) in. 50 Thailand 513 115 0.34% 51 Spanje 505 992 0.34% Sluit vasteland Spanje, dieBaleariese Eilande enKanarie Eilande in, sowel as die Spaanse besittings (Plazas de Soberanía ) aan die kus vanMarokko (Ceuta ,Melilla ,Islas Chafarinas ,Peñón de Alhucemas , enPeñón de Vélez de la Gomera ), enIsla de Alborán ongeveer halfpad tussen Marokko and Spanje, laasgenoemde word almal deur Marokko opgeëis. 52 Turkmenistan 488 100 0.33% 53 Kameroen 475 442 0.32% 54 Papua New Guinee 462 840 0.31% 55 Swede 449 964 0.30% SluitGotland enÖland in. 56 Oesbekistan 447 400 0.30% Grootste dubbellandingeslote land ter wêreld. 57 Marokko 446 550 0.30% UitgesluitWes-Sahara . 58 Irak 438 317 0.29% 59 Paraguay 406 752 0.27% 60 Zimbabwe 390 757 0.26% 61 Noorweë 385 155 0.26% Sluit vasteland Noorweë (324 220 km²) en die integrale oorsese gebiedeSvalbard enJan Mayen (60 980 km²) in; sluit die afhanklikeBouvet Eiland (49 km²) en die Antarktiese afhanklikheidsaansprakeKoningin Maud Land enPeter I Eiland (~2 500 000 km²) uit. 62 Japan 377 873 0.25% Sluit dieRyukyu Eilande (Nansei Eilande),Daito Eilande ,Ogasawara Eilande (Bonin Eilande),Minami-Torishima (Marcus Eiland),Okino-Torishima enVulkaan Eilande (Kazan Eilande) in; sluit die suidelikeKuril Eilande uit. 63 Duitsland 357 022 0.24% Voor die Duitse hereniging op3 Oktober 1990 het Duitsland bestaan uit dieFederale Republiek van Duitsland (FRG,Wes-Duitsland ) met 248 689 km² en dieDuitse Demokratiese Republiek (DDR,Oos-Duitsland ) met 108 333 km². 64 Republiek van die Kongo 342 000 0.23% 65 Finland 338 145 0.23% SluitÅland in. 66 Viëtnam 331 689 0.22% 67 Maleisië 330 803 0.22% 68 Ivoorkus 322 463 0.22% 69 Pole 312 685 0.21% 70 Oman 309 500 0.21% 71 Italië 301 318 0.20% 72 Filippyne 300 000 0.20% 73 Ecuador 283 561 0.20% Slujit dieGalápagos Eilande in. 74 Burkina Faso 274 000 0.18% 75 Nieu-Seeland 270 534 0.18% SluitAntipodes Eilande ,Auckland Eilande ,Bounty Eilande ,Campbell Eiland ,Chathameilande , enKermadec-eilande in. SluitNiue (260 km²), dieCookeilande (236 km²) enTokelau (12 km²), sowel as dieAntarktiese aanspraakRoss-Afhanklikheid (450 000 km²) uit. 76 Gaboen 267 668 0.18% 77 Wes-Sahara 266 000 0.18% Grootliks deur Marokko beset, gedeeltelik deur dieSahrawi Arabiese Demokratiese Republiek geadministreer. 78 Guinee 245 857 0.17% 79 Verenigde Koninkryk 242 900 0.16% Insluitend die vier lande (Engeland ,Wallis ,Skotland enNoord-Ierland ), uitgesluit die drie Kroongebiede (768 km²), die 13Britse oorsese gebiede (17 027 km²) en die Britse Antarktiese gebied (1 395 000 km²). 80 Uganda 241 038 0.16% 81 Ghana 238 533 0.16% 82 Roemenië 238 391 0.16% 83 Laos 236 800 0.16% 84 Guyana 214 969 0.14% 85 Belo-Rusland 207 600 0.14% Grootste landingeslote land in Europa. 86 Kirgisië 199 900 0.13% 87 Senegal 196 722 0.13% 88 Sirië 185 180 183 885 0.12% 0.12% Die hoër syfers sluit dieGolanhoogland in. 89 Kambodja 181 035 0.12% 90 Uruguay 175 016 0.12% 91 Suriname 163 820 0.11% 92 Tunisië 163 610 0.11% 93 Nepal 147 181 0.10% 94 Bangladesj 143 998 0.10% 95 Tadjikistan 143 100 0.10% 96 Griekeland 131 957 0.09% 97 Nicaragua 130 000 0.09% Sluit San Andrés y Providencia eilande (onderwerp van gebiedsgeskil met Colombia) uit. Nicaragua is die grootste land inSentraal-Amerika . 98 Noord-Korea 120 538 0.08% 99 Malawi 118 484 0.08% 100 Eritrea 117 600 0.08% Sluit dieBadme gebied in. 101 Benin 112 622 0.08% 102 Honduras 112 088 0.08% 103 Liberië 111 369 0.07% 104 Bulgarye 110 912 0.07% 105 Kuba 110 861 0.07% Kuba is die grootste land en het die hoogste bevolking in dieKaribiese Gebied 106 Guatemala 108 889 0.07% 107 Ysland 103 000 0.07% 108 Suid-Korea 99 538 0.07% 109 Hongarye 93 032 0.06% 110 Portugal 91 982 0.06% Sluit dieAzores enMadeiraeilande in. 111 Frans-Guyana 90 000 0.06% Franse oorsesedépartement . 112 Jordanië 89 342 0.06% 113 Serwië 88 361 0.06% Sluit die VN-geadministreerde gebied vanKosovo in[ 6] 114 Azerbeidjan 86 600 0.06% Sluit dieeksklave Nachitsjevan Outonome Republiek en dieNagorno-Karabakhgebied in. 115 Oostenryk 83 858 0.06% 116 Verenigde Arabiese Emirate 83 600 0.06% 117 Tsjeggiese Republiek 78 866 0.05% 118 Panama 75 517 0.05% 119 Sierra Leone 71 740 0.05% 120 Republiek van Ierland 70 273 0.05% 121 Georgië 69 700 0.05% SluitAbkhazia (8 600 km²[ verwysing benodig ] ) enSuid-Ossetië in. 122 Sri Lanka 65 610 0.04% 123 Litaue 65 300 0.04% 124 Letland 64 600 0.04% 125 Togo 56 785 0.04% 126 Kroasië 56 538 0.04% 127 Bosnië-Herzegowina 51 197 0.03% 128 Costa Rica 51 100 0.03% SluitIsla del Coco in. 129 Slowakye 49 033 0.03% 130 Dominikaanse Republiek 48 671 0.03% Sluit die Vasteland Dominikaanse Republiek, Saonaeiland, en ander onder beheer van die Dominikaanse Regering in. 131 Bhoetan 47 000 0.03% 132 Estland 45 100 0.03% Sluit 1 520 eilande in dieOossee in. 133 Denemarke 43 094 0.03% Sluit slegs die eintlike Denemarke in; die Koninkryk van Denemarke, insluitendGroenland en dieFaroëreilande dek 2 220 093 km² wat dit in 13de plek sou plaas. 134 Nederland 41 528 0.03% Sluit slegs die eintlike Nederland in; die heleKoninkryk van Nederland dek 42 437 km². 135 Switserland 41 284 0.03% 136 Republiek China (Taiwan)36 188[ 7] 0.02% Sluit slegs die gebiede in onder administrasie van die Republiek China, naamlikTaiwan ,Penghu ,Kinmen enMatsu . 137 Guinee-Bissau 36 125 0.02% 138 Moldawië 33 851 0.02% SluitTransnistrië (Pridnestrovie) in. 139 België 30 528 0.02% 140 Lesotho 30 355 0.02% 141 Armenië 29 800 0.02% 142 Solomoneilande 28 896 0.02% 143 Albanië 28 748 0.02% 144 Equatorial Guinee 28 051 0.02% 145 Burundi 27 834 0.02% 146 Haïti 27 750 0.02% 147 Rwanda 26 338 0.02% 148 Noord-Masedonië 25 713 0.02% 149 Djiboeti 23 200 0.02% 150 Belize 22 966 0.02% 151 Israel 22 145 of 20 770 0.01% Die hoër syfer sluit dieGolanhoogland in. Beide syfers sluit dieWesoewer enGazastrook uit. 152 El Salvador 21 041 0.01% 153 Slowenië 20 256 0.01% 154 Nieu-Kaledonië 18 575 0.01% Franse afhanklikheid. 155 Fidji 18 274 0.01% 156 Koeweit 17 818 0.01% 157 Eswatini 17 364 0.01% 158 Oos-Timor 14 874 <0.01% 159 The Bahamas 13 878 <0.01% 160 Montenegro 13 812[ 8] <0.01% 161 Vanuatu 12 189 <0.01% 162 Falklandeilande 12 173 <0.01% Britse Oorsese Gebied . Aanspraak deurArgentinië . SluitSuid-Georgië en die Suid-Sandwich Eilande uit.163 Gambië 11 295 <0.01% 164 Katar 11 000 <0.01% 165 Jamaika 10 991 <0.01% 166 Libanon 10 400 <0.01% 167 Ciprus 9 251 <0.01% Sluit dieTurkse Republiek van Noord-Ciprus in wat slegs deur Turkye erken word, en die Britse soewereine militêre basisse (Akrotiri en Dhekelia ) in. 168 Puerto Rico 8 875 <0.01% Gemenebes van dieVerenigde State van Amerika .169 Palestynse gebiede 6 020 <0.01% Die syfer bestaan uit dieWes-Oewer enGasastrook . 170 Broenei 5 765 <0.01% 171 Trinidad en Tobago 5 130 <0.01% 172 Kaap Verde 4 033 <0.01% 173 Frans-Polinesië 4 000 <0.01% Franse oorsese kollektiwiteit. 174 Samoa 2 831 <0.01% 175 Luxemburg 2 586 <0.01% 176 Réunion 2 510 <0.01% Franse oorsese département. 177 Comore 2 235 <0.01% Gelyste syfer sluitMayotte (373 km²) in. Die syfer sonder Mayotte is 1 862 km².[ 9] Mayotte is amptelik 'n oorsese kollektiwiteit van Frankryk en val nie onder die soewereiniteit van die Comore nie. 178 Mauritius 2 040 <0.01% Sluit die Agaléga-eilande, Cargados Carajos Shoals (Saint Brandon), enRodrigues in. 179 Guadeloupe 1 705 <0.01% Franse oorsese département sluit inLa Désirade ,Marie Galante ,Les Saintes ,Sint-Bartholomeus enSint-Martin (Franse deel). Let daarop dat Sint-Bartholomeus en Sint-Martin in 2007 aparte oorsese kollektiwiteite geword het en nie meer polities deel is van Guadeloupe nie. 180 Faroëreilande 1 399 <0.01% 'n Selfregerende gebied vanDenemarke . 181 Martinique 1 102 <0.01% Franse oorsese département. 182 Sao Tomé en Principe 964 <0.01% 183 Turks- en Caicoseilande 948 <0.01% Britse Oorsese Gebied . Oppervlak sluit beskermde water in.184 Nederlands-Antille 800 <0.01% Selfregerende deel van dieKoninkryk van Nederland ; sluitBonaire ,Curaçao ,Saba ,Sint Eustatius , enSint Maarten in (Nederlandse deel van die eiland Sint-Martin). 185 Dominika 751 <0.01% 186 Tonga 747 <0.01% 187 Kiribati 726 <0.01% Sluit drie eilandgroepe in –Gilberteilande ,Line-eilande ,Phoenixeilande . 188 Gefedereerde State van Mikronesië 702 <0.01% SluitPohnpei (Ponape),Chuuk - (Truk) Eilande,Yapeilande , enKosrae (Kosaie) in. 189 Bahrein 694 <0.01% 190 Singapoer 683 <0.01% VN syfer vir 2004. Amptelike oppervlak in 2006 is 704 km².[ 10] 191 Eiland van Man 572 <0.01% Kroongebied van die VK. 192 Guam 549 <0.01% Herorganiseerde nie-geïnkorporeerde gebied van dieVSA . 193 Sint Lucia 539 <0.01% 194 Andorra 468 <0.01% 195 Noordmarianaeilande 464 <0.01% Gemenebes in politiese unie met die VSA; sluit 14 eilande insluitendSaipan ,Rota , enTinian in. 196 Palau 459 <0.01% 197 Seychelle-eilande 455 <0.01% 198 Antigua en Barbuda 442 <0.01% SluitRedonda , 1.6 km² in. 199 Barbados 430 200 Sint Vincent en die Grenadines 388 <0.01% 201 Amerikaanse Maagde-eilande 347 <0.01% Herorganiseerde nie-geïnkorporeerde gebied van dieVSA . 202 Grenada 344 <0.01% 203 Malta 316 <0.01% 204 Maldive-eilande 298 <0.01% 205 Kaaimanseilande 264 <0.01% Britse Oorsese gebied .206 Sint Kitts en Nevis 261 <0.01% 207 Niue 260 <0.01% Selfregerende nasie in vrye assosiasie metNieu-Seeland . 208 Saint-Pierre et Miquelon 242 <0.01% Franse oorsese kollektiwiteit; sluit agt klein eilande in die Sint-Pierre en die Miquelon groepe in. 209 Cookeilande 236 <0.01% Selfregerende nasie in vrye assosiasie metNieu-Seeland . 210 Wallis en Futuna 200 <0.01% Franse oorsese kollektiwiteit; sluitÎle Uvéa (Walliseiland ),Île Futuna (Futunaeiland ),Île Alofi , en 20 klein eilandjies in. 211 Amerikaans-Samoa 199 <0.01% Nie-herorganiseerde, nie-geïnkorporeerde gebied van dieVSA ; sluitRose-Eiland enSwainseiland in. 212 Marshalleilande 181 <0.01% Sluit die atolsBikini ,Enewetak ,Kwajalein ,Majuro ,Rongelap , enUtirik in. 213 Aruba 180 <0.01% Selfregerende deel van dieKoninkryk van Nederland . 214 Liechtenstein 160 <0.01% Kleinste dubbellandingeslote land ter wêreld. 215 Brits-Maagde-eilande 151 <0.01% Britse Oorsese Gebied ; bestaan uit 16 bewoonde en meer as 20 onbewoonde eilande; sluit die eilandAnegada in.216 Sint Helena 122 <0.01% Britse Oorsese Gebied ; uitgesluit afhanklikhede.217 Jersey 116 <0.01% Kroongebied van die VK. 218 Montserrat 102 <0.01% Britse Oorsese Gebied .219 Tristan da Cunha 98 <0.01% Afhanklikheid van Sint Helena (VK). Oppervlak verwys slegs na die hoofeiland (die enigste bewoonde eiland). Totale oppervlak is 201 km².[ 11] 220 Anguilla 91 <0.01% Britse Oorsese Gebied .221 Ascension 88 <0.01% Afhanklikheid van dieBritse Oorsese Gebied Sint Helena . 222 Guernsey 78 <0.01% Kroongebied van die VK; sluitAlderney , Guernsey,Herm ,Sark , en 'n paar ander kleiner eilande in. 223 San Marino 61 <0.01% 224 Bermuda 53 <0.01% Britse Oorsese Gebied .225 Norfolkeiland 36 <0.01% Selfregerende gebied van Australië. 226 Tuvalu 26 <0.01% Kleinste onafhanklike Britse Volkebondstaat. 227 Nauru 21 <0.01% Kleinste republiek ter wêreld. 228 Tokelau 12 <0.01% Gebied vanNieu-Seeland . 229 Gibraltar 6 <0.01% Britse Oorsese Gebied .230 Pitcairn Eilande 5 <0.01% Britse Oorsese Gebied .231 Monaco 1.95[ 12] <0.01% KleinsteFranssprekende land. 232 Vatikaanstad 0.44[ 13] <0.01% Kleinste land ter wêreld.