Lys vanNasionale rugbyspanne:
Voor 2008 het die Internasionale Rugbyraad (IRR; nouWêreldrugby) sy lede in vlakke ingedeel. Al die spanne op vlak een en twee het ervaring van 'n Wêreldbeker. Uitgesoekte spanne op vlak drie het wel ervaring van 'n Wêreldbeker maar die meerderheid het nie.
Die "Vlak 1" spanne was:
Die "Vlak 1.5" spanne was:
Die "Vlak 2" spanne was:
Al die oorblywende spanne is geklassifiseer as "Vlak 3". Die spanne in vetskrif het ervaring van 'nRugbywêreldbeker:
"Vlak 3" spanne sonder ervaring van 'n Wêreldbeker:
In 2008 het die Internasionale Rugbyraad oorgeskakel na 'n vier-afdeling stelsel waar unies geklassifiseer is volgens hulle "ontwikkelingstatus en rekord op internasionale vlak". Die nuwe struktuur is:[1]
Hierdie spanne is geoormerk vir uitgebreide ontwikklingsbefondsing om 'n skuif na die hoë prestasie-afdeling te maak. Wêreldrugby het nie 'n volledige lys vir hierdie spanne nie, maar het die volgende genoem as deel van die prestasie-afdeling:
Wêreldrugby het in hierdie afdeling ook nie 'n volledige lys beskikbaar gestel nie, maar van die spanne wat in hierdie afdeling val is:
Al die ander spanne kom in hierdie afdeling.
Verskeie van hierdie spanne is Franse oorsese gebiede:
Verskeie spanne het uigedien geraak weens politieke redes. In die geval van dieSowjetunie,Tsjeggo-Slowakye enJoego-Slawië het daar meer as een span ontstaan na die ontbinding. In die geval vanKatalonië is dit ontbind weens dieSpaanse Burgeroorlog enFranco se ingryping en in die geval van Oos- en Wes-Duitsland, het die eenwording van Duitsland noodwendig die samesmelting van die rugbyspanne tot gevolg gehad.
Die span van dieArabiese Golf en die beherende liggame gaan aan die einde van 2010 ontbind om plek te maak vir afsonderlike unies en nasionale spanne vir elk van die huidige lede.