Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Lys van IOK-landkodes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die vlag van die internasionale Olimpiese beweging.

DieInternasionale Olimpiese Komitee (IOK) gebruik 'nlandkode, wat 'n afkorting van drie letters is, om elke groep atlete wat in dieOlimpiese Spele deelneem, te identifiseer. Elke kode identifiseer 'nNasionale Olimpiese Komitee maar daar is kodes wat in vroeëre Spele vir ander doeleindes gebruik is, soos vir spanne wat saamgestel is van atlete van verskillende lande, of atlete wat nie formeel namens enige land deelneem nie.

Verskeie kodes wat die IOK gebruik verskil van die standaardISO 3166-1 alfa-3 kodes. Ander sportorganisasies soosFIFA of dieGemenebesspele, gebruik soortgelyke kodes om na die verskillende spanne te verwys.

Geskiedenis

[wysig |wysig bron]

DieWinterspele van 1956 en dieSomerspele van 1960 was die eerste Spele wat dieVoorletters van Lande gebruik het om na elke NOK te verwys in die gepubliseerde amptelike verslae.[1] Die kodes wat egter in die volgende paar Spele gebruik is was gewoonlik gebaseer op die taal van die gasheerland (bv. GIA virJapan by dieWinterspele van 1956 en dieSomerspele van 1960 vanGiaponne in Italiaans) of is gebaseer op die Franse naam vir die land/NOK (bv. COR virSuid-Korea vanCorée in Frans). By dieWinterspele van 1972 is die meeste kodes gestandaardiseer, maar verskeie het intussen verander. Die ontbinding van dieSowjetunie, die opsplitsing vanJoegoslawië, die ontbinding vanTsjeggoslowakye, dieDuitse hereniging en verskeie ander gevalle van geografiese hernoeming het gelei tot 'n verandering van kodes.

Benewens hierdie lys van oor die 200 NOKs vereis die deelnemende komitees van dieParalimpiese Spele gestandardiseerde IOK-kodes. Onlangse voorbeelde hiervan sluitMacau en dieFäroër-eilande in, wat onderskeidelik gekodeer is as MAR en FRO.[2]

Huidige NOKs

[wysig |wysig bron]

Daar is tans 205 NOKs binne die Olimpiese beweging. Die volgende tabelle dui die verskillende kode vir elke NOK aan en enige verskillende kodes wat in vorige Spele gebruik is, soos in die amptelike verslae van daardie Spele. Sommige van die kodes wat in die verlede gebruik is word in die daaropvolgende afdelings verduidelik. Kodes wat slegs vir dieOlimpiese Somerspele enOlimpiese Winterspele in 'n spesifieke jaar gebruik is word deur 'n "S" en 'n "W" afsonderlik aangedui.

Inhoud:ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVYZ
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
AFGVlag van Afghanistan Afghanistan
AHOVlag van Nederlands-Antille Nederlands-AntilleATO (1960), NAN (1964)
ALBVlag van Albanië Albanië
ALGVlag van Algerië AlgeriëAGR (1964), AGL (1968 S)
ANDVlag van Andorra Andorra
ANGVlag van Angola Angola
ANTVlag van Antigua en Barbuda Antigua en Barbuda
ARGVlag van Argentinië Argentinië
ARMVlag van Armenië Armenië
ARUVlag van Aruba Aruba
ASAVlag van Amerikaans-Samoa Amerikaans-Samoa
AUSVlag van Australië Australië
AUTVlag van Oostenryk Oostenryk
AZEVlag van Azerbeidjan Azerbeidjan
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
BAHVlag van Bahamas Bahamas
BANVlag van Bangladesj Bangladesj
BARVlag van Barbados BarbadosBAD (1964)
BDIVlag van Burundi Burundi
BELVlag van België België
BENVlag van Benin BeninDAY (1964), DAH (1968–1976)
BERVlag van Bermuda Bermuda
BHUVlag van Bhoetan Bhoetan
BIHVlag van Bosnië en Herzegowina Bosnië-HerzegowinaBSH (1992 S)
BIZVlag van Belize BelizeHBR (1968–1972)
BLRVlag van Belarus Belo-Rusland
BOLVlag van Bolivië Bolivia
BOTVlag van Botswana Botswana
BRAVlag van Brasilië Brasilië
BRNVlag van Bahrein Bahrein
BRUVlag van Broenei Broenei
BULVlag van Bulgarye Bulgarye
BURVlag van Burkina Faso Burkina FasoVOL (1972–1984)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
CAFVlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse RepubliekAFC (1968)
CAMVlag van Kambodja KambodjaCAB (1964), KHM (1972–1976)
CANVlag van Kanada Kanada
CAYVlag van Kaaimanseilande Kaaimanseilande
CGOVlag van Republiek die KongoKongo
CHAVlag van Tsjad TsjadCHD (1964)
CHIVlag van Chili ChiliCIL (1956 W, 1960 S)
CHNVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
CIVVlag van Ivoorkus IvoorkusIVC (1964), CML (1968)
CMRVlag van Kameroen Kameroen
CODVlag van Demokratiese Republiek die KongoDRKCOK (1968), ZAI (1972–1996)
COKVlag van Cookeilande Cookeilande
COLVlag van Colombia Colombia
COMVlag van Comore-eilande Comore
CPVVlag van Kaap Verde Kaap Verde
CRCVlag van Costa Rica Costa RicaCOS (1964), CTC (1984 W)
CROVlag van Kroasië Kroasië
CUBVlag van Kuba Kuba
CYPVlag van Siprus Ciprus
CZEVlag van TsjeggiëTsjeggië
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
DENVlag van Denemarke DenemarkeDAN (1960 S, 1968 W), DIN (1968 S)
DJIVlag van Djiboeti Djiboeti
DMAVlag van Dominica Dominika
DOMVlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
ECUVlag van Ecuador Ecuador
EGYVlag van Egipte EgipteRAU (1960, 1968), UAR (1964)
ERIVlag van Eritrea Eritrea
ESAVlag van El Salvador El SalvadorSAL (1964–1976)
ESPVlag van Spanje SpanjeSPA (1956–1964, 1968 W)
ESTVlag van Estland Estland
ETHVlag van Ethiopië EthiopiëETI (1960, 1968)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
FIJVlag van Fidji FidjiFIG (1960)
FINVlag van Finland Finland
FRAVlag van Frankryk Frankryk
FSMVlag van Gefedereerde State van MikronesiëMikronesië
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
GABVlag van Gaboen Gaboen
GAMVlag van Gambië Gambië
GBRVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde KoninkrykGRB (1956 W–1960), GBI (1964)
GBSVlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau
GEOVlag van Georgië Georgië
GEQVlag van Ekwatoriaal-Guinee Equatorial Guinee
GERVlag van Duitsland DuitslandALL (1968 W), ALE (1968 S), FRG (1980–1988)
GHAVlag van Ghana Ghana
GREVlag van Griekeland Griekeland
GRNVlag van Grenada Grenada
GUAVlag van Guatemala GuatemalaGUT (1964)
GUIVlag van Guinee Guinee
GUMVlag van Guam Guam
GUYVlag van Guyana GuyanaGUA (1960), GUI (1964)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
HAIVlag van Haïti Haïti
HKGVlag van Hongkong HongkongHOK (1960–1968)
HONVlag van Honduras Honduras
HUNVlag van Hongarye HongaryeUNG (1956 W, 1960 S)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
INAVlag van Indonesië IndonesiëINS (1960)
INDVlag van Indië Indië
IRIVlag van Iran IranIRN (1956–1988), IRA (1968 W)
IRLVlag van Republiek Ierland Ierland
IRQVlag van Irak IrakIRK (1960, 1968)
ISLVlag van Ysland YslandICE (1960 W, 1964 S)
ISRVlag van Israel Israel
ISVVlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande
ITAVlag van Italië Italië
IVBVlag van Britse Maagde-eilande Brits-Maagde-eilande
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
JAMVlag van Jamaika Jamaika
JORVlag van Jordanië Jordanië
JPNVlag van Japan JapanGIA (1956 W, 1960 S), JAP (1960 W)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
KAZVlag van Kasakstan Kazakstan
KENVlag van Kenia Kenia
KGZVlag van Kirgisië Kirgisië
KIRVlag van Kiribati Kiribati
KORVlag van Suid-Korea Suid-KoreaCOR (1956 W, 1960 S, 1968 S, 1972 S)
KSAVlag van Saoedi-Arabië Saoedi-ArabiëARS (1968–1976), SAU (1980–1984)
KUWVlag van Koeweit Koeweit
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
LAOVlag van Laos Laos
LATVlag van Letland Letland
LBAVlag van Libië LibiëLYA (1964), LBY (1968 W)
LBRVlag van Liberië Liberië
LCAVlag van St. Lucia Sint Lucia
LESVlag van Lesotho Lesotho
LIBVlag van Libanon LibanonLEB (1960 W, 1964 S)
LIEVlag van Liechtenstein LiechtensteinLIC (1956 W, 1964 S, 1968 W)
LTUVlag van Litaue LitaueLIT (1992 W)
LUXVlag van Luxemburg Luxemburg
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
MADVlag van Madagaskar MadagaskarMAG (1964)
MARVlag van Marokko MarokkoMRC (1964)
MASVlag van Maleisië MaleisiëMAL (1964–1988)
MAWVlag van Malawi Malawi
MDAVlag van Moldowa MoldawiëMLD (1994)
MDVVlag van Maledive Maldive-eilande
MEXVlag van Meksiko Meksiko
MGLVlag van Mongolië MongoliëMON (1968 W)
MHLVlag van Marshalleilande Marshalleilande
MKDVlag van Noord-Masedonië Noord-Masedonië
MLIVlag van Mali Mali
MLTVlag van Malta MaltaMAT (1960–1964)
MNEVlag van Montenegro Montenegro
MONVlag van Monaco Monaco
MOZVlag van Mosambiek Mosambiek
MRIVlag van Mauritius Mauritius
MTNVlag van Mauritanië Mauritanië
MYAVlag van Mianmar MianmarBIR (1960, 1968–1988), BUR (1964)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
NAMVlag van Namibië Namibië
NCAVlag van Nicaragua NicaraguaNCG (1964), NIC (1968)
NEDVlag van Nederland NederlandOLA (1956 W), NET (1960 W), PBA (1960 S), NLD (1964 S), HOL (1968–1988)
NEPVlag van Nepal Nepal
NGRVlag van Nigerië NigeriëNGA (1964)
NIGVlag van Niger NigerNGR (1964)
NORVlag van Noorweë Noorweë
NRUVlag van Nauru Nauru
NZLVlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandNZE (1960, 1968 W)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
OMAVlag van Oman Oman
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
PAKVlag van Pakistan Pakistan
PANVlag van Panama Panama
PARVlag van Paraguay Paraguay
PERVlag van Peru Peru
PHIVlag van Filippyne FilippyneFIL (1960, 1968)
PLEVlag van Staat Palestina Palestynse gebiede
PLWVlag van Palau Palau
PNGVlag van Papoea-Nieu-Guinee Papua New GuineeNGY (1976–1980), NGU (1984–1988)
POLVlag van Pole Pole
PORVlag van Portugal Portugal
PRKVlag van Noord-Korea Noord-KoreaNKO (1964 S, 1968 W), CDN (1968)
PURVlag van Puerto Rico Puerto RicoPRI (1960), PRO (1968)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
QATVlag van Katar Katar
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
ROUVlag van Roemenië RoemeniëROM (1956–1960, 1972–2006), RUM (1964–1968)
RSAVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaSAF (1960–1972)
RUSVlag van Rusland Rusland
RWAVlag van Rwanda Rwanda
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
SAMVlag van Samoa Samoa
SENVlag van Senegal SenegalSGL (1964)
SEYVlag van Seychelle Seychelle-eilande
SINVlag van Singapoer Singapoer
SKNVlag van St. Kitts en Nevis Sint Kitts en Nevis
SLEVlag van Sierra Leone Sierra LeoneSLA (1968)
SLOVlag van Slowenië Slowenië
SMRVlag van San Marino San MarinoSMA (1960–1964)
SOLVlag van Salomonseilande Solomoneilande
SOMVlag van Somalië Somalië
SRBVlag van Serwië Serwië
SRIVlag van Sri Lanka Sri LankaCEY (1960–1972)
STPVlag van São Tomé en Príncipe Sao Tomé en Principe
SUDVlag van Soedan Soedan
SUIVlag van Switserland SwitserlandSVI (1956 W, 1960 S), SWI (1960 W, 1964 S)
RSAVlag van Suid-Afrika Suid-AfrikaSAF (1960–1972)
SURVlag van Suriname Suriname
SVKVlag van Slowakye Slowakye
SWEVlag van Swede SwedeSVE (1956 W, 1960 S), SUE (1968 S)
SWZVlag van Eswatini eSwatini
SYRVlag van Sirië SiriëRAU (1960), SIR (1968)
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
TANVlag van Tanzanië Tanzanië
TGAVlag van Tonga TongaTON (1984)
THAVlag van Thailand ThailandTAI (1960, 1968)
TJKVlag van Tadjikistan Tadjikistan
TKMVlag van Turkmenistan Turkmenistan
TLSVlag van Oos-Timor Oos-Timor
TOGVlag van Togo Togo
TPEVlag van Republiek ChinaChinese Taipei (Taiwan)[3]RCF (1960), TWN (1964–1968), ROC (1972–1976)
TRIVlag van Trinidad en Tobago Trinidad en TobagoTRT (1964–1968)
TUNVlag van Tunisië Tunisië
TURVlag van Turkye Turkye
TUVVlag van Tuvalu Tuvalu
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
UAEVlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
UGAVlag van Uganda Uganda
UKRVlag van Oekraïne Oekraïne
URUVlag van Uruguay UruguayURG (1968)
USAVlag van Verenigde State van Amerika VSASUA (1960 S), EUA (1968 S)
UZBVlag van Oesbekistan Oesbekistan
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
VANVlag van Vanuatu Vanuatu
VENVlag van Venezuela Venezuela
VIEVlag van Viëtnam ViëtnamVET (1964), VNM (1968–1976)
VINVlag van St. Vincent en die Grenadine Sint Vincent en die Grenadines
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
YEMVlag van Jemen Jemen
KodeVerwNasie (NOC)Ander kodes gebruik
ZAMVlag van Zambië ZambiëNRH (1964)
ZIMVlag van Zimbabwe ZimbabweRHO (1960–1972)

Historiese NOKs en spanne

[wysig |wysig bron]

Kodes wat steeds in gebruik is

[wysig |wysig bron]

Twaalf historiese NOKs of spanne het kodes wat steeds gebruik word in die IOK se uitslae-databasis[4] om na medaljewenners van hierdie spanne te verwys

KodeNasie/SpanAnder kodes gebruik
AHOVlag van Nederlands-Antille Nederlands-Antille
ANZVlag van Australasië Australasië
BOHVlag van Bohemië Bohemië
BWIVlag van Brits-Wes-Indië Brits-Wes-IndiëANT (1960, 1968), WID (1964)
EUAVlag van DuitslandVerenigde Duitse spanGER (1956–1964)
EUNVerenigde Span
FRGVlag van Wes-Duitsland Federale Republiek van DuitslandALL (1968 W), ALE (1968 S), GER (1972–1976)
GDRVlag van Oos-Duitsland Duitse Demokratiese RepubliekADE (1968)
SCGVlag van Serwië en Montenegro Serwië en MontenegroYUG (1996 S-2002 W)
TCHVlag van Tsjeggo-Slowakye TsjeggoslowakyeCSL (1956 W), CZE (1960 W), CSV (1960 S), CZS (1964 S), CHE (1968 S)
URSVlag van Sowjetunie SowjetunieSOV (1968 W)
YUGVlag van Joego-Slawië JoegoslawiëJUG (1956–1960, 1968 W), YUS (1964 S)
ZZXGemengde spanne

Uitgediende kodes

[wysig |wysig bron]
KodeNasie (NOC)JareNotas
BIRVlag van Burma Burma1948–1988NouVlag van Mianmar Mianmar(MYA)
CEYVlag van Sri LankaCeylon1948–1972NouVlag van Sri Lanka Sri Lanka(SRI)
DAHVlag van Dahomey Dahomey1964–1976NouVlag van Benin Benin(BEN)
HBRVlag van Brits-Honduras Brits-Honduras1968–1972NouVlag van Belize Belize(BIZ)
KHMVlag van KambodjaKhmer Republiek1972–1976NouVlag van Kambodja Kambodja(CAM)
MALVlag van MaleisiëFederasie van Maleie1956–1960Het onafhanklik deelgeneem voor die totstandkoming vanMaleisië in 1963.
NouVlag van Maleisië Maleisië(MAS)
Vlag van Noord-Borneo Noord-Borneo1956
NRHNoord-Rhodesië1964NouVlag van Zambië Zambië(ZAM)
RAUVlag van Verenigde Arabiese Republiek Verenigde Arabiese Republiek1960NouVlag van Egipte Egipte(EGY)
enVlag van Sirië Sirië(SYR)
RHOVlag van Rhodesië Rhodesië1960–1972NouVlag van Zimbabwe Zimbabwe(ZIM)
ROCVlag van Republiek China Republiek China1932–1976NouVlag van Republiek ChinaChinese Taipei(TPE)
SAAVlag van Saarland Saarland1952Het onafhanklik deelgeneem voor die aansluiting byWes-Duitsland in 1957.
UARVlag van Verenigde Arabiese Republiek Verenigde Arabiese Republiek1964NouVlag van Egipte Egipte(EGY)
VOLVlag van Bo-Volta Bo-Volta1972–1984NouVlag van Burkina Faso Burkina Faso(BUR)
YARVlag van Noord-Jemen Noord-Jemen1984–1988Het onafhanklik deelgeneem voor die Jemenitiese vereniging in 1990.
NouVlag van Jemen Jemen(YEM)
YMDVlag van Suid-Jemen Suid-Jemen1988
ZAI[[Lêer:{{{vlag alias-1965}}}|22x20px|border|Vlag van Demokratiese Republiek die Kongo|link=Demokratiese Republiek die Kongo]]Zaïre1972–1996NouVlag van Demokratiese Republiek die Kongo Demokratiese Republiek van die Kongo(COD)
Vlag van Brits-Guyana Brits-Guyana1948–1964NouVlag van Guyana Guyana(GUY)
Vlag van Goudkus (streek) Goudkus1952NouVlag van Ghana Ghana(GHA)

Twee ander vername veranderings het plaasgevind, albei weens 'n verandering van die land se benaming deur die IOK:

  • HOL is verander naNED virNederland vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benaming vanHolland.
  • IRN is verander naIRI virIran vir die Spele van 1992 en weerspieël die verandering in benoeming na dieIslamitiese Republiek van Iran.

Spesiale kodes

[wysig |wysig bron]
  • ANZ word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om die span vanAustralasië te identifiseer wat 'n saamgestelde span vanAustralië enNieu-Seeland is wat in 1908 en 1912 aan die Spele deelgeneem het. Teen 1920 het die lande apart deelgeneem.
  • EUA word nou gebruik in die IOK se medaljedatabasis[4] om dieGemeenskaplike span van Duitsland te identifiseer wat 'n span voorstel wat gesamentlik namensOos-Duitsland enWes-Duitsland tussen die Spele van 1956–1964 deelgeneem het. Die span het in die amptelike verslae slegs asDuitsland bekend gestaan vir daardie ses Spele.
  • EUN is gebruik in 1992 (beide Somer- en Winterspele) vir die saamgestelde span, wat bestaan het uit atlete van meeste van die voormalige republieke van die Sowjetunie. Slegs die Baltiese state was in staat om as onafhanklike spanne deel te neem; die ander twaalf nasies het vir die eerste keer in 1994 en/of 1996 onafhanklik deelgeneem.
  • IOP is gebruik virOnafhanklike Olimpiese Deelnemers in 1992. Die kode is toegewys aan atlete vanJoegoslawië wie nie as 'n span kon deelneem nie weens sanksies van dieVerenigde Nasies.
  • IOA is gebruik virIndividuele Olimpiese Atlete in 2000, 'n toewysing wat gebruik is vir atlete vanOos-Timor voor die totstandkoming van sy NOK. In 2012 is IOA weer gebruik tydens die Olimpiese Spele. Hierdie keer het dit gestaan virOnafhanklike Olimpiese Atlete en is dit gebruik deur atlete van die voormaligeNederlands-Antille en ’n hardloper vanSuid-Soedan. Die NEderlands-Antille se Olimpiese Komitee is die vorige jaar van die IOK onttrek en Suid-Soedan het nog nie ’n Olimpiese Komitee in plek gehad nie.
  • IOC is gebruik as die kode virAtlete van Koeweit tydens die 2010 Asiatiese Spele omdat die lidmaatskap van Koeweit se Olimpiese Komitee opgeskort is.
  • ZZX is gebruik om medaljes te identifiseer wat deur gemengde spanne gewen is (dit is 'n span van atlete van verskillende lande, soos die vereniging vanFrankryk enGroot Brittanje) soos gereeld gebeur het in die Spele van 1896, 1900 en 1904.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Mallon, Bill (2004)."IOC and OCOG Abbreviations for NOCs"(PDF).Journal of Olympic History.12 (2):25–28. Geargiveer vanafdie oorspronklike(PDF) op 8 Augustus 2010. Besoek op8 Februarie 2008.{{cite journal}}:Onbekende parameter|coauthors= geïgnoreer (hulp);Onbekende parameter|month= geïgnoreer (hulp)
  2. Faroe IslandsGeargiveer 15 Oktober 2008 opWayback MachineMacau, ChinaGeargiveer 15 Oktober 2008 opWayback Machine
  3. Amptelike naam vir die Republiek van Sjina vir die Olimpiese kompetisie
  4. 123"Olympic Medal Winners" (in Engels).Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2009. Besoek op8 Februarie 2008.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Lys_van_IOK-landkodes&oldid=2619449"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp