Lupe Ontiveros | |
![]() | |
Geboortenaam | Guadalupe Moreno |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1968–2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lupe Ontiveros (17 September 1942 – 26 Julie 2012) was 'nAmerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprenteThe Goonies (1985),As Good as It Gets (1997),Chuck & Buck (2000), enReal Women Have Curves (2002).