Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Lozi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lozi
siLozi
Gepraat in:Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied:Wes-Zambië
Kaprivistrook
Totale sprekers:721 000[1]
Taalfamilie:Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoid
     Suidelike Bantoid
      Bantoetale
       Suid
        Sotho-Tswana
         Lozi 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Namibië Namibië (nasionale taal)
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:loz
ISO 639-3:loz 
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.

Lozi (siLozi) is 'nBantoetaal wat inZambië deur 'n halfmiljoen mense gepraat word. Dietaal word in 'n mindere mate ook inZimbabwe en in dieKaprivistrook inNamibië gepraat. In Namibië word Lozi as 'nnasionale taal erken.

Verspreiding van Lozi in Namibië volgens die 2011-sensus:

   <1%

   1–5,99%

   6–10,99%

   11–20,99%

   21–30,99%

   31–49,99%

   50–75,99%

   76–90%

   >90%


'n Vrou uit Namibië gee 'n voorbeeld van Lozi

Lozi is ook onder ander name bekend, waarvansiLozi die bekendste is.

Tswana, wat inBotswana enSuid-Afrika gepraat word, is naby verwant aan Lozi. Binne die Bantoetale maak Lozi deel uit van dieSotho-Tswana-taalfamilie.

Voorbeelde

[wysig |wysig bron]
Name van die maande
AfrikaansLozi
JanuarieSope
FebruarieYowa
MaartLiatamanyi
AprilLungu
MeiKandao
JunieMbuwana
JulieSikulu
AugustusMuyana
SeptemberMuimunene
OktoberYenda
NovemberNjimwana
DesemberÑulule

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Lozi" (in Engels).Ethnologue.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Julie 2019. Besoek op11 September 2016.
 Hierdie artikel oor 'ntaal, taalgroep oftaalfamilie is slegs 'nsaadjie. Jy kan help deurdit uit te brei.
Amptelike taal
Vlag van Namibië
Nasionale tale
Amptelik
Wes-Germaans
Suidelike Bantoe
Sotho-Tswana
Nguni
Tswa-Ronga
Venda
Nie-amptelike tale
genoem in die
Grondwet van 1996
Inheems
Uitheems
Religieus
Ander
LGBT-slang
Ander
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Lozi&oldid=2210402"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp