Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Lopez Lomong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas.

Lopez Lomong (gebore op 5 Januarie 1985)[1][2] is 'nSuid-Soedannees-geboreAmerikaanseatleet wat middelafstande hardloop. Lomong is een van dieVerlore Seuns van Soedan en het op die ouderdom van sestien na dieVSA gekom en in 2007 'nVSA burger geword.

Lomong se eintlike geboortedatum is 5 Januarie 1985, maar soos alleVerlore Seuns wat in die VSA gearriveer het sonder dokumente word sy amptelike geboortedatum as 1 Januarie gelys.[3]

Lomong het vir dieOlimpiese Somerspele 2008 in die 1500 meter gekwalifiseer tydens die Verenigde State Olimpiese proewe inEugene, Oregon.[4] Hy was dievlagdraer vir die Verenigde State tydens die openingseremonie van dieOlimpiese Somerspele 2008.[5][6]

Hy is tans 'n lid vanTeam Darfur, te wete 'n groep atlete wat hul beywer om druk opChina uit te oefen om druk op die Soedannese regering te plaas om dieOorlog in Darfoer aan te spreek.[7] Lomong se outobiografie,Running for My Life, waarvan Mark Tabb die mede-skrywer is, was in 2012 gepubliseer.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. Lopez Lomong. nbcolympics.com
  2. Farrey, Tom (2 Julie 2008)."I came all the way here, so I have to run" (in Engels). ESPN The Magazine.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2014. Besoek op7 Augustus 2008.
  3. name="sportsillustrated.cnn.com">Olympian Lopez Lomong Still Dreaming BigGeargiveer 1 Julie 2009 opWayback Machine Si.com, 6 Januarie 2009
  4. Hersh, Philip (6 Julie 2008)."A winner in long run" (in Engels). Chicago Tribune. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 4 September 2008. Besoek op10 Augustus 2008.
  5. "U.S. flagbearer Lomong has unbelievable story of personal triumph - Tim Layden - SI.com".CNN. 8 Augustus 2008. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 28 Augustus 2011. Besoek op4 Junie 2019.
  6. "Fleeing Sudanese fill refugee camps".CNN. 28 Desember 2011. Geargiveer vanafdie oorspronklike op 1 Desember 2010. Besoek op4 Junie 2019.
  7. YahooGeargiveer Julie 15, 2012 opWayback Machine. Voices.yahoo.com (23 April 2014).Opgespoor op 2017-01-16.[onbetroubare bron?]

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Olympic Games
Voorafgegaan deur
Chris Witty
Flagbearer forVlag van Verenigde State van Amerika VSA
Beijing 2008
Opgevolg deur
Mark Grimmette
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Lopez_Lomong&oldid=2729637"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp