Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Loodgieter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
'n Loodgieter herstel verstopte pype.

'nLoodgieter is 'n beroep. Persone wat die beroep beoefen spesialiseer in die installering en onderhoud van waterwerke, rioolwerke, dreine en anderpypleiding.

Die woordloodgieter dateer vanuit dieRomeinse Ryk en verwys na die giet van strokelood en loodpype. Vandag word lood egter nie meer gebruik nie omdat dit giftig is. Moderne pype word hoofsaaklik van plastiek ofkoper vervaardig (beide roes nie).

Tipiese take wat 'n loodgieter verrig sluit in:

  • Installering van krane, pype en dreine;
  • Skoonmaak van dreine en geblokte pype;
  • Opspoor en herstel van lekkasies; en
  • Installering van warmwater-toestelle (soos geisers)

Persone wat die beroep oorweeg moet hardwerkend wees, nie deur vreemde reuke afgesit word nie, bereid wees om in vuil plekke in te kruip, en verstaan hoedreinering en waterdruk werk.

Wikimedia Commons bevat media in verband metPlumbing.
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Loodgieter&oldid=2192371"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp