Algemeen | |
---|---|
Naam | Lood(IV)oksied |
![]() | ![]() |
Chemiese formule | PbO2 |
Molêre massa | 239 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1309-60-0[1] |
Voorkoms | bruinswart poeier |
Fasegedrag | |
Fase | β-PbO2 |
Selkonstantes | a=495,78(2)pm; c=338,78(2)pm[2] |
Ruimtegroep | P42/mnm |
Nommer | 136 |
Strukturbericht | C4 |
Fase | α-PbO2 |
Selkonstantes | 499pm; 594,7pm; 546,6pm |
Ruimtegroep | Pbcn |
Nommer | 60 |
Smeltpunt | (ontbind) 290 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | Onoplosbaar; <11,3 μg/L @ 25 °C[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data virstandaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal![]() |
Lood(IV)oksied is n verbinding vanlood in sy +4oksidasietoestand metsuurstof. Dit het die formulePbO2.
Dit is 'namfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.
Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur asminerale voorkom:
Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Metswaelsuur stel dit suurstof vry:[6]
Met soutsuur word chloor gevorm:[6]
Droë lood(IV)oksied oksideer droëswaeldioksied totsulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei.[6]
Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie metsalpetersuur:[6]
Die stof kan uit oplossings van Pb2+, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OCl- as oksideermiddel by te voeg:[7]
By verhitting stel dit suurstof vry en vormlood(II)oksied:[7]