| |||||
![]() | |||||
Lizo Gqoboka in 2019 | |||||
Volle naam | Lizo Pumzile Gqoboka | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 24 Maart 1990 (1990-03-24) (35 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Tabankulu,Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,82 m | ||||
Massa | 117 kg | ||||
Skool | Ntabankulu | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Stut | ||||
Springbokno. | - | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013 | NMMU Madibaz | 3 | (0) | ||
korrek soos op 31 Desember 2017. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012–2015 2016–2017 | OP Kings Blou Bulle | 58 9 | (20) (5) | ||
korrek soos op 31 Desember 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016- | Bulls | 54 | (20) | ||
korrek soos op 31 Desember 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016- | ![]() | 1 | (0) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. |
Lizo Pumzile Gqoboka (gebore24 Maart1990 opTabankulu) is 'nSuid-Afrikaanserugbyspeler wat opstut speel vir dieBulls in dieSuperrugbykompetisie. Sy gereëlde posisie isstut. Alhoewel hy sedert 2016 reeds in verskeie toetsspanne ingesluit is, het hy nog nie in 'nSpringboktrui opgedraf in 'n toetswedstryd nie.