Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Vleuel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanafLinkervleuel)

Vleuels. (No.'s 11 & 14, plaasvervanger no. 23)

Die Nieu-Seelandse vleuelJonah Lomu word deur baie as die bepalende speler van die professionele rugby-era beskou

Soos die naam aandui, ouens wat kon vlieg. Resiesperde. Hande was ietwat onbetroubaar, maar as hulle die bal kon vashou, het hulle die opponente met brute vaart geklop. Deesdae heelwat stadiger, maar baie veilig onder die hoë bal, sodat hulle die heelagter kan uithelp. Die vermoeë om drieë te druk is heeltemal oorbodig, aangesien die senters losskrums in die middelveld afdwing, vanwaar die slotte gaan druk.

Plaasvervanging

[wysig |wysig bron]

Onder deesdae se plaasvervangerreëls, word die no. 11 of no. 14 vervang deur no. 23 vanaf die plaasvervangerbank. Dit kan enige tyd gedurende die wedstryd gebeur, bv. as gevolg van 'n besering, maar meestal is dit 'n taktiese verandering tussen die 50ste en 75ste minuut van die wedstryd.

Noemenswaardige vleuels

[wysig |wysig bron]

'n Paar bekende vleuels (almalSpringbokke) ter illustrasie:

Spelerposisies in rugby
Hierdierugby-artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Vleuel&oldid=2728282"
Kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp