Linda Lavin | |
![]() | |
Geboorte | 15 Oktober1937 Portland, Maine,Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 29 Desember 2024 (op 87) Los Angeles,Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1967-2024 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Linda Lavin (15 Oktober 1937 - 29 Desember 2024) was 'nAmerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprenteThe Back-up Plan (2010) enWanderlust (2012), en in die televisiereekseAlice (1976) enThe Good Wife (2009).