Lille OSC |
 |
Volle naam | Lille Olympique Sporting Club Lille Métropole |
---|
Stigting | 1902 |
---|
Tuisveld | Stade Lille Métropole, Rijsel |
---|
Kapasiteit | 18 200 |
---|
Voorsitter | Olivier Létang |
---|
Afrigter |  |
---|
Liga | Ligue 1 |
---|
|
Lille OSC is 'nFransesokkerspan inRijsel (Lille in dieFranse taal), wat in dieLigue 1 speel. Die klub se tuisveld is dieStade Lille Métropole, wat 18 200 toeskouers kan akkommodeer (vanaf2012 sal hulle in dieGrand Stade Lille Métropole speel, wat 'n kapasiteit van 50 000 sal hê).Lille is die huidige kampioene en is ook die houer van dieCoupe de France (die belangrikste Franse beker).
- Kampioen van Frankryk (3)
- 1945/46, 1953/54, 2010/11
- (naaswenner (5): 1947/48, 1948/49, 1949/50, 1950/51, 2004/05.
- 1946, 1947, 1948, 1953, 1955, 2011
- (naaswenner (2): 1945, 1949)
- (naaswenner (2): 1955, 2011)
- 2004
- (naaswenner (1): 2002)