Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Liguriese See

Koördinate:43°30′N9°00′O / 43.500°N 9.000°O /43.500; 9.000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Liguriese See

'n Uitsig oor Monaco aan die Liguriese See

Kaart van die Liguriese See
Koördinate:43°30′N9°00′O / 43.500°N 9.000°O /43.500; 9.000
Ligging:Frankryk,Italië
Soort:See van dieMiddellandse See
Maksimum diepte:2 850 m (9 300 vt)
Eiland/e:Elba,Korsika
Nedersettings:Cannes,Genua,La Spezia,Monaco,Nice

DieLiguriese See (Frans:Mer Ligurienne,Italiaans:Mar Ligure,Latyns:Mare Ligusticum) is 'nsee van dieMiddellandse See tussenKorsika in die suide,Frankryk enMonaco in die noordweste enItalië in die noorde en ooste. Die see grens in die noordweste aan dieFranse Riviera, in die noorde aanLigurië, in die ooste aanToskane en in die suidooste aan dieTirreense See.[1] Die see is genoem ná die antieke volk van dieLiguriërs.

Belangrikste nedersettings aan die see isCannes,Genua,La Spezia,Monaco enNice.

Verwysings

[wysig |wysig bron]
  1. "Ligurian Sea" (in Engels).Encyclopædia Britannica.Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Februarie 2020. Besoek op20 Julie 2017.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Arktiese Oseaan
Atlantiese Oseaan
Indiese Oseaan
Stille Oseaan
Suidelike Oseaan
Endoreïse bekken
Internasionaal
Nasionaal
Geografies
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Liguriese_See&oldid=2410123"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp