Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Ligbesoedeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
’n Satellietfoto vanParys wat in die nag geneem is.
’n Vergelyking van ’n deel van die naghemel wat in ’n plattelandse gebied (bo) en in die stad geneem is.

Ligbesoedeling is die verhoogde helderheid van die nagtelike omgewing deur die gebruik van kunsmatige lig. Dit kan nadelige gevolge inhou vir mense, diere,ruimteverkenning en dieekologie.

Na- en voordele

[wysig |wysig bron]

Ligbesoedeling is ’n redelik onlangse verskynsel. Die oorvloedige verligting van geboue, strate en ander voorwerpe kan die biologiese ritme van mense en diere versteur en baie geld vermors. Plante se groeiwyse word ook beïnvloed en dit kan die verkenning van die ruimte op sommige plekke feitlik onmoontlik maak. Die oorverligting van paaie kan motoriste verblind.

Voordele vir die mens is onder meer die gevoel van veiligheid wat dit skep en dat dit ’n 24-uur-ekonomie moontlik maak.

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Normdata: NasionaalEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ligbesoedeling&oldid=1894056"
Kategorieë:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp