Lemonade | ||||
---|---|---|---|---|
vanBeyoncé | ||||
Vrygestel | 23 April2016 | |||
Genre | Art pop | |||
Speeltyd | 45:45 | |||
Etiket | Parkwood, Columbia | |||
Produsent | Beyoncé, Kevin Garrett, Diplo, Ezra Koenig, Jack White, Wynter Gordon | |||
Beyoncé-chronologie | ||||
|
Lemonade is die sesde ateljee-album deur die Amerikaanse sangeresBeyoncé, wat op23 April2016 vrygestel is. Dien as haar tweede visuele album, dit is vergesel deur 'n 65 minute lange film op HBO.
Die album is ’n konsepalbum oor haar emosionele reis ná haar man se ontrouheid, in ’n feministiese en rassekonteks.Lemonade word beskou as een van die beste albums van alle tye, en is die mees bekroonde ateljee-album van Beyoncé se loopbaan.[1] Die album was musiekresensente se topalbum van 2016.[2] Dit was ook die beste verkoop album van 2016 wêreldwyd.[3]
Standaard uitgawe