Hierdie artikel is 'nweesbladsy. Dit is niegeskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks tesoek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Lauren Bittner | |
| Geboorte | 22 Julie 1980 (1980-07-22) (45 jaar oud) |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 2004–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Lauren Bittner (gebore 22 Julie 1980) is 'nAmerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprenteGardener of Eden (2007),Bride Wars (2009), enParanormal Activity 3 (2011), en in die televisiereeksBeauty and the Beast (2012).