Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Landwinning

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uitsig van dieKasteel die Goeie Hoop inKaapstad af op Strandstraat. Die kasteel was oorspronklik langs die see.

Landwinning, ofaanwinning, is die skep van nuwe landoppervlak deur die drooglegging van byvoorbeeld die see of riviere, die uitroeiing van bome, ens.

Omdat landwinning relatief duur is, word dit gewoonlik net in gebiede gedoen waar ’n ernstige tekort aan ruimte bestaan.Nederland is byvoorbeeld bekend vir sy lang tradisie van landwinning (die Beemster, Haarlemmermeer, Maasvlakte en IJburg). InBelgië is land uit dieNoordsee aangewin vir die seehawe van Brugge.

Ook dig bewoonde staatjies soosMonaco,Singapoer,Hongkong enMacau het ’n groot deel van hul grond so verkry. Stede soosKaapstad,New York enTokio het ook groot stukke nuwe grond geskep.

Eksterne bronne

[wysig |wysig bron]
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Landwinning&oldid=2647642"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp