Die grootste landingeslote land volgens oppervlakte isKasakstan en die enigste een wat op tweekontinente –Asië enEuropa – geleë is. Die landingeslote land met die hoogste bevolking isEthiopië. Geen landingeslote land is op 'neiland geleë nie, sodat almal oor diekontinentale landmassas versprei is. Daar is nie 'n landingeslote land inNoord-Amerika ofOseanië nie.