Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Lahore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lahore
لاہور
لہورلہور

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Pakistan Pakistan
 ProvinsiePunjab
 Koördinate31°32′59″N74°20′37″E /31.54972°N 74.34361°O /31.54972; 74.34361
 Stigting982
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 772vk km
 Hoogte bo seevlak217 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)6 936 563
 - Bevolkingsdigtheid3 915/vk km
 TydsoneUTC +5
 BurgemeesterMian Amir Mahmood
 Amptelike webwerflahore.punjab.gov.pk

Lahore (uitgespreek [laːˈhoːr],Urdu: لاہور,Pandjabi: لہور) is die tweede grootste stad inPakistan naKaratsji en het 'n bevolking van sowat 10 miljoen in 2009 gehad. Die stad bevat baie voorbeelde vanBritse koloniale argitektuur soos die Lahore-museum en die Universiteit van Punjab.

Lahore was een van die gasheerstede tydens diekrieketwêreldbekertoernooie in1987 en1996 asook dieKampioenetrofee 2025.

Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Lahore&oldid=2746740"
Kategorie:
Versteekte kategorie:

[8]ページ先頭

©2009-2026 Movatter.jp