Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

Lahn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lahn
Die Lahn in Wetzlar (2005)
Die Lahn inWetzlar (2005)
Die Lahn inWetzlar (2005)

Die stroomgebied van die Lahn.

OorsprongRothaargebirge,Nenkersdorf (Duitsland)
MondingnabyLahnstein,Duitsland in dieRyn
StroomgebiedNoordryn-Wesfale,Hesse enRynland-Palts,Duitsland
Lengte245,6 km (152,6 myl)
Oorspronghoogte602 m (1 975 voet)
Mondinghoogte61 m (200 voet)
Gemiddelde afloop54 m³/s (1 900 ft³/s)
Stroomgebiedopp.5 924,52 km² (2 287,47 myl²)

DieLahn is 'n rivier wat deur dieDuitse deelstateNoordryn-Wesfale,Hesse enRynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" byNetphen en die uitmonding is na 242 km byKoblenz in dieRyn. Die rivier seopvangsgebied is ongeveer 5 924 km².

Stede langs die Lahn

[wysig |wysig bron]

Van die bron tot die monding:

Wikimedia Commons bevat media in verband metLahn.
NormdataEdit this at Wikidata
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Lahn&oldid=1786954"
Kategorieë:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp