Movatterモバイル変換


[0]ホーム

URL:


Gaan na inhoud
Wikipedia
Soek

La Palma

Koördinate:28°40′N17°52′W / 28.667°N 17.867°W /28.667; -17.867
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
La Palma
Nasa-Satellietbeeld van La Palma
Nasa-Satellietbeeld van La Palma
Geografie
LiggingSpanje,Atlantiese Oseaan
Koördinate28°40′N17°52′W / 28.667°N 17.867°W /28.667; -17.867
ArgipelKanariese Eilande
Totale eilande13

Oppervlakte729vk km
Hoogste puntRoque de los Muchachos 2 423 m
Administrasie
Vlag van Spanje Spanje
Outonome GemeenskapVyfde grootste van die 7Kanariese Eilande

HoofstadSanta Cruz de la Palma
Grootste stadLos Llanos de Aridane (20 930)

Demografie
Bevolking85 252

BevolkingsgroepeSpanjaarde

La Palma is die verste noordwestelikgeleë eiland van dieKanariese Eilande in dieAtlantiese Oseaan langsAfrika. Dit onderskei homself van ander Kanariese Eilande soosTenerife en Gran Canaria deur die afwesigheid van massa-toerisme. Die eiland ervaar net beskeie ekotoerisme en toeriste (hoofsaaklik stappers) besoek die eiland vir sy pragtige natuurskoon en outentieke eilandkultuur.

Uitsig oor Santa Cruz, die hoofstad van La Palma.
Vlag en wapen van La Palma

Eksterne skakels

[wysig |wysig bron]
Hierdie artikel is ’nsaadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dituit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit dieNederlandse Wikipedia vertaal.
Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=La_Palma&oldid=1892125"
Kategorie:
Versteekte kategorieë:

[8]ページ先頭

©2009-2025 Movatter.jp